Raak-My-Nie

Raak-my-nie (Mimosa pigra) is 'n struik wat kan groei tot 'n hoogte van ses meter.

Dit het varing-agtige groen blare wat saamvou gedurende die nag of as dit aangeraak word. Groot dorings (5 tot 10cm lang) kom voor op die stam en kleiner doings op die takke. Die struik dra pienk ronde blommetjies (10 tot 20mm in deursnee). Die blompunte produseer olyf-groen saadpeule.

Raak-my-nie
Raak-My-Nie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
M. pigra
Binomiale naam
Mimosa pigra
Raak-My-Nie
Blomme en blare

Die Raak-my-nie is inheems in Sentraal-Amerika en Suid-Amerika

Die Raak-my-nie word beskou as 'n onkruid in Suid-Afrika sowel as Australië.

Ander name

  • Engelse naam: giant mimosa, giant sensitiveplant, giant sensitivetree, thorny sensitiveplant
  • Franse naam: amourette riviére
  • Nederlandse naam: kruidjeroermijniet

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BalletWolkOnse VaderApokriewe boekeKopieregKindersiektesLys van Afrikaanse skrywersVaginaStudievaardighedeAtriale fibrillasieVraag en aanbodStikstofUniegebouHartLeierWerkloosheidVratHector PietersonWerkwoordWolfVormWaterkringloop22 NovemberSuid-AfrikaPaasfeesByung-Chul HanWikiquoteKhoikhoiSprokieSmeltpuntBestaansboerderyHokkieSharpeville-slagtingBladwisselendKontinentKaapstadSoweto-opstandKerrieCalviniaGriekwa-AfrikaansWebwerfTierBorskankerSweedsBesoedelingArabies-Israeliese konflikBeurtkragHerfsAssonansieRivierAnilingusKalsiumVars waterKlopjagGeslagsgelykheidAdolf HitlerGriepGevolge van aardverwarming op oseaneKangaroeVerkoueRooipandaAardbewingLeierskapEnkelvoudige sinTegnologieSirkusLetterlike en figuurlike taalgebruikErfenishulpbronAborsiePoesBesnydenisLeeuJansenvilleMiddelmisbruikNedersettingUitwerking van klimaatsverandering🡆 More