Suid-Afrika R719: Streeksroete

Die R719 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Bultfontein met die R30 tussen Bothaville en Odendaalsrus verbind.

Die roete begin waar dit van die R710 aftak net noord van Bultfontein. Die roete gaan nou noordoos, kruis die Vetrivier, gaan deur Wesselsbron waar dit die R34 kruis. Die R505 tak ook van die R719 af hier. Die R719 gaan noordoos tot waar dit aansluit en eindig by die R30, tussen Bothaville en Odendaalsrus.

Streeksroete R719 shield

Streeksroete R719
Belangrike aansluitings
WespuntSuid-Afrika R719: Streeksroete R710 by Bultfontein
 Suid-Afrika R719: Streeksroete R34
Suid-Afrika R719: Streeksroete R505
OospuntSuid-Afrika R719: Streeksroete R30 18 km suid van Bothaville
Ligging
DorpeWesselsbron
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
Suid-Afrika R719: Streeksroete R717R720 Suid-Afrika R719: Streeksroete

Sien ook

Bron

Tags:

BothavilleBultfonteinOdendaalsrusR30 (Suid-Afrika)R34 (Suid-Afrika)R505 (Suid-Afrika)R710 (Suid-Afrika)Suid-AfrikaVetrivierWesselsbron

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HulpwerkwoordBlaarKommaEben EtzebethFotosinteseByLeeuSonja HerholdtHomofoonKunsmatige intelligensieFranse RewolusieChristeneBeaufortskaalHoërskool Sentraal, BloemfonteinMensVoorsetselSiya KolisiPornhubChirurgieMuscat Internasionale LughaweNetbalGriekwa-AfrikaansWes-KaapNuwe TestamentEkonomie van Suid-AfrikaIngrid JonkerPropagandaWillie JoubertSlag van Cuito CuanavaleWaterpokkiesGeskiedenis van Suid-AfrikaHernubare energieMielieSeksismeKommunismeNasiebouBTWOorstromingReënspinnekopKaliumErfenisVerkragtingChristendomSendelingposisieBurgerregteSuid-AfrikaKortverhaalSeekatHipertensieEierstokMierleeuWitstinkhoutImpakte van toerismeSuurstofMigrasie van diereWiskundige terminologieKasteel die Goeie HoopOngeprosesseerde kosHoofstadOu Apostoliese KerkAkroniemWatersuiweringSelfmoordNiemetaalBeëdigde verklaringSeksueel oordraagbare infeksieTrappe van vergelykingSewe doodsondesDemokrasieShakaSteve HofmeyrRivierRobbeneilandSeisoenGrondsoorteOrgasmeLys van Afrikaanse televisiereekseVierde Industriële Revolusie🡆 More