Suid-Afrika R541: Streeksroete

Die R541 is 'n streeksroete wat die N4-nasionale pad, noord van Machadodorp, met die N17-nasionale pad by Lochiel verbind.

Die roete begin waar dit afdraai van die N4 en suidoos gaan tot in Badplaas. Hier deel dit die R38-provinsiale pad vir 6 km en eindig waar dit by die N17-nasionale pad aansluit by Lochiel, 26 km vanaf die Oshoek-grenspos met Eswatini.

Streeksroete R541 shield

Streeksroete R541
Belangrike aansluitings
NoordwespuntSuid-Afrika R541: Streeksroete N4 net noord van Machadodorp
 Suid-Afrika R541: Streeksroete R38
SuidoospuntSuid-Afrika R541: Streeksroete N17 by Lochiel
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
Suid-Afrika R541: Streeksroete R540R542 Suid-Afrika R541: Streeksroete

Sien ook

Bron

Tags:

BadplaasEswatiniLochielMachadodorpN17N4OshoekR38 (Suid-Afrika)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ParasetamolKlein-KarooPlae van EgipteRooikatOlimpiese godeDurbanLys van presidente van BurundiRatelJodiumJohn AdamsBloedgroepSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Gianna MichaelsKoppeltekenOogproblemeSeksuele penetrasieKoekie (rekenaarwetenskap)Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaEreksieWaldemar SchultzNicolas-Louis de LacailleKrokodilWikiVoortrekkermonumentLys van NG gemeentesWet op NaturellengrondHoopstadKoeksisterPersentasieRefentse MorakeKlankverskynselsXhosaEikelLys van Suider-Afrikaanse soogdiereOraniaMeerlustTussenwerpselDemokratiese Republiek die KongoWayback MachineEersterivier (rivier)RamadanDisinformasieEngelandPubiese harePatriotic AllianceJada FireTropiese en subtropiese grasveld, savanne en struikveldSonkragCobus RossouwSeksualiteitGroep TweeAnneli van RooyenHeks van HexrivierBloedsomloopstelselSteve BikoVrymesselaryApostelMercuriusVoedingDjihadArabiesWayde van NiekerkAfrikanersKommunikasiePenisHipotese7de LaanPalantir TechnologiesLys van politieke partye in Suid-AfrikaBulgaryeHartBTWIslam🡆 More