Badplaas

Badplaas, ook bekend as eManzana en eBhadini (inheemse Swati) is 'n vakansiedorp langs die R38-pad in die ooste van Mpumalanga, Suid-Afrika.

Dit is geleë langs 'n warmwaterbron aan die voet van die Ndlumudlumuheuwels (Swazi: Plek van baie donder). Daar is 'n warmwaterbron wat uit die grond borrel teen 'n tempo van 30 000 liter per uur en het onder vroeëre inwoners bekend gestaan as eManzana (helende waters). Die gebied rondom die bron is in 1876 deur 'n Swazihoofman aan Jacob de Clercq gegee om 'n handelspos daar te stig.

Badplaas

(eManzana bygereken)
Die hoofswembad by Badplaas
Die hoofswembad by Badplaas
Badplaas is in Mpumalanga
Badplaas
Badplaas
Badplaas Badplaas se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 25°57′14″S 30°34′0″O / 25.95389°S 30.56667°O / -25.95389; 30.56667 30°34′0″O / 25.95389°S 30.56667°O / -25.95389; 30.56667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistrikGert Sibande
MunisipaliteitAlbert Luthuli
Stigting1876
Oppervlak
 • Totaal47,94 km2 (18,51 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal7 504
 • Digtheid157/km2 (410/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense6.1%
 • Indiërs/Asiërs0.6%
 • Bruin mense0.4%
 • Swart mense92.7%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Swazi 80.4%
 • Zoeloe 4.4%
 • Afrikaans 4.2%
 • Engels 1.7%
 • Ander 9.3%
Poskode (strate)
1190
Poskode (posbusse)
1190
Skakelkode017

Sien ook

Badplaas 
Die hoofswembad met die oordkompleks en grasterasse in die agtergrond.

Eksterne skakels

Verwysings


Tags:

1876MpumalangaR38 (Suid-Afrika)SwaziSwazi's

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DieregeluideIndië7de LaanDataverwerkingLeonardo da VinciVoegwoordDundermKoolstofdioksiedWeer (meteorologie)LetterkundeSamestellende afleidingPaulus van TarsusNederduitsch Hervormde KerkOos-KaapHerfsKindermishandelingMetafoorAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeJazzFiela se kindKwaZulu-NatalAppel (sanger)HaelFanie ViljoenStikstofTandbederfDiepaartromboseSeksueel oordraagbare infeksieNic de JagerRob HersovMonopolyAfkappingstekenAtlantis, Wes-KaapSatellietReënGroot vyfNatuurbewaringMonopolieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSeksposisieNasionalismeSikloonHomofoonGeldHoenderNG gemeente JansenvilleMadison IvyPriemgetalNedersettingMeningsverskil oor aardverwarmingAppelCristiano RonaldoAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidChristiaan BarnardReg tot ‘n gesonde omgewingVaginale kankerClanwilliam-sandvisBestaansboerderyStellenboschGeskiedenis van AfrikaansNieuwoudtvilleVersoeningsdagAkuutHarry PotterNelson MandelaNiersteenMenseregteMisdaadromanEtniese groepBreingewasAluminiumKolorektale kankerErfenisdag (Suid-Afrika)Geografie van Suid-AfrikaStadHoofkarakter🡆 More