Pêrelbalalagras

Pêrelbalalagras of pokogras (Pennisetum glaucum) is 'n graangewas wat vir 55% van die wêreld se produksie van balalagrasse verantwoordelik is.

Dit word veral in Afrika en Asië verbou.

Pêrelbalalagras
Pêrelbalalagras
Pêrelbalalagras
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Monocots
(geen rang):
Commelinids
Orde:
Poales
Familie:
Subfamilie:
Panicoideae
Genus:
Pennisetum
Spesie:
P. glaucum
Binomiale naam
Pennisetum glaucum
(L.) R.Br.

Dit is die hoofgraangewas van die noorde van Namibië en suidelike dele van Angola en word in Suid-Afrika ook mahangu genoem. Die optimale temperatuur vir groei is 32-35 °C en dit is goed gehard teen droogte. Die graan kom oorspronklik uit Afrika (Mali) en word al vir eeue in Indië verbou. In Amerika word dit veral as voer vir beeste gebruik. In Namibië word dit ook as 'n pap geëet, wat oshifima genoem word, saam met hoendervleis, bone, mopaniewurms of vis. Daar word ook 'n drankie oshikundu of ontaku van die mahangu gemaak.

Verwysings

Eksterne skakels


Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YouTubePlastiekNieuwoudtvilleTuberkuloseSokkerVoedingDie VaderlandMelaatsheidWêreld- Ekonomiese ForumLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSwartbewussynsbewegingCristiano RonaldoSenuweestelselGeelsugXHTMLNedersettingSigaretHeuningbyBeaufortskaalUnited Africans TransformationFrankrykKlinkerVergelykings (taalkunde)VulvaSeksuele penetrasiePlaasjapiePaasfeesLys van Suid-Afrikaanse skrywersAB de VilliersLatynPenisGroepsdrukErosietipesNoord-KaapHeks van HexrivierKrugerwildtuinMaatskaplike verantwoordelikheidGreen PornoPuberteitSlawernyBywoordRob HersovKoos du PlessisHoofkarakterVisApartheidBaarmoederIdioomWerkwoordAvbobDie CampbellsAspoestertjieSendelingposisieKoopkragpariteitVarkgriepMondMielieNic de JagerHelpmekaar-kollegeJesus van NasaretAnale seksKunsAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidMiddelmisbruikLongJeugdagOmgewingsgesondheidJohn Brown (aktivis)Familie (verwantskap)Nazi-DuitslandGronddegradasieMikroskoopGoogle🡆 More