Hoendervleis

Hoendervleis is die vleis afkomstig van 'n hoender.

Dit is die vleissoort wat die meeste geëet word ter wêreld. Hoender word as deel van 'n maaltyd soos middagete of aandete geëet. Dikwels is dit ook 'n spesialiteit in 'n restaurant of tydens feesdae soos Paasfees en Kersfees. Hoendervleis word, net soos die vleis van ander pluimvee (voëls), witvleis genoem. Dit is in teenstelling met die rooivleis van soogdiere.

Hoendervleis
Gebraaide hoenderporsies
Hoendervleis
Heel hoenders op 'n supermark se spitbraaier
Hoendervleis
'n Heel gebraaide hoender

Hoendervleis kan op baie maniere voorberei word as voedsel, byvoorbeeld gerooster, op 'n braaier, gebak of gekook met allerlei kruie en speserye, selfs gekook in sop.

Verskillende geregte

  • Braaihoender
  • Heel hoender, gevul of nie
  • Halwe hoender
  • Hoenderpote / hoenderkoppe (ook genoem "walkie-talkies")
  • Hoendervlerkies ('n variant hiervan is "hot wings", 'n pikante dis van hoendervlerkies)
  • Boudjies (die onderste gedeelte van die hoenderboud word voorgesit by buffetetes)
  • Hoenderborsies
  • Hoenderlewers en -magies (peri-peri of nie)
  • Hoender à la King
  • Hoender Kiëf

Gesondheidsrisiko's van hoendervleis

Salmonella kom gereeld op rou hoender voor, daarom is dit baie belangrik dat hoender altyd goed gaargemaak word en beslis nie rooi dele toon nie.

As gevolg van hierdie risiko's staan daar op die etiket van pluimveevleis in Europa 'n waarskuwing met die volgende teks:

Hoendervleis  "Let op, moenie skadelike bakterieë 'n kans gun nie. Moenie dat hierdie bakterieë via die verpakking, jou hande of die kombuisware in jou kos beland nie. Maak die vleis deeglik gaar om hierdie bakterieë uit te skakel."
Hoendervleis 

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki vertaal.

Tags:

Hoendervleis Verskillende geregteHoendervleis Gesondheidsrisikos van hoendervleisHoendervleis VerwysingsHoendervleis Eksterne skakelsHoendervleisAandeteHoenderKersfeesPaasfeesPluimveeRestaurantSoogdierVleisWêreld

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SpookvoëlOopbroninhoudOntbinding van die SowjetunieLys van Afrikaanse rolprenteGewone luislangFrankrykPoësieFritz WepperBloutongsiekteOrkney Snork NieSarah Rose KarrSamestellende afleidingHennie MaasJaco du PlessisN.P. van Wyk LouwNatuurlike satelliete van kleinplaneteEuropese Suidelike SterrewagUniversiteit StellenboschLys van Afrikaanse skrywersPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaErfenisWet op NaturellengrondJohannesburgHottentot (vis)Ingrid JonkerDuitsMeksikoKoöperasiestoriesFritz HaberPiet ByleveldStrandbeestKwaZulu-NatalRepubliek ArtsachBosluisbytkoorsIndiëWynsteenFamilie (verwantskap)AardverwarmingELMarkus JoosteNamakwalandNierPlae van EgipteMorfologie (taalkunde)BakterieHondeklipbaaiOutismeAnilingusLettergreepVulkaanBaarmoederBeesBTWGhanaBelgiese gewesteByeboerderyVier temperamenteLys van Suider-Afrikaanse soogdiereJan van RiebeeckKuberkrakerEkonomie van Suid-AfrikaNarsistiese persoonlikheidsteuringHoofpynGrasfamilieLibiëRussiese inval in Oekraïne sedert 2022SuikersiekteE-posRugby🡆 More