Witoorpikkewyn: Voëlspesie

Die witoorpikkewyn (Pygoscelis papua) is 'n voël wat op die Antarktiese-eilande voorkom en baie seldsaam in Suid-Afrika is.

In Engels staan die pikkewyn bekend as die Gentoo Penguin. Pikkewyne kan natuurlik nie vlieg nie, maar is sterk swemmers. Die witoorpikkewyn kan 'n spoed van 40 kilometer per uur in die water haal.

Witoorpikkewyn
Witoorpikkewyn: Voorkoms, Verspreiding, Galery
'n Witoorpikkewyn in Suid-Georgië
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. papua
Binomiale naam
Pygoscelis papua
(Forster, 1781)
Witoorpikkewyn: Voorkoms, Verspreiding, Galery
Verspreiding rondom die Suidpool

Voorkoms

Die pikkewyn is 75–80 cm groot en weeg tot 7.2 kg. Daar is 'n duidelike wit vlek bo en agter die oog met 'n smal wit oogkring. Die pote en snawel is oranje. Die swemvlerke is lank en het 'n ligte oranje tint aan die onderkant.

Verspreiding

Die pikkewyn kom in groot getalle voor in Antarktika, Kergueleneilande, Suid-Georgië en op die Falkland-eilande. Kleiner bevolkings is teenwoordig op die Antarktiese skiereiland, Macquarie-eiland, Heard- en McDonaldeilande en die Suidelike Shetlandeilande.

Galery

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki vertaal.

Tags:

Witoorpikkewyn VoorkomsWitoorpikkewyn VerspreidingWitoorpikkewyn GaleryWitoorpikkewyn Sien ookWitoorpikkewyn BronneWitoorpikkewyn Eksterne skakelsWitoorpikkewyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SteenkoolLys van Afrikaanse rolprenteEngelsSkynprivaatnetwerkHandelsmerkBosbokJewgeni PrigozjinLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMenseregtedagWeervoorspellingVars waterErosietipesMigrasie van voëlsVenda (taal)C. Louis LeipoldtTikTokWilna Snyman20ste eeuHomoniemNoordwesSilwerDoopHokkieBreyten BreytenbachTelkomWiskundige terminologieVergelykings (taalkunde)Afleiding (taalkunde)PlantVratLyfstraf in skoleKunsmatige intelligensieNatuurbewaringChatGPTHemelvaartsdagGrondOligopolieGeskiedenis van AfrikaansRassismeNiersteenWelwillendheidsdagLys van Joodse feeste en herdenkingsSprokieVioolOnse VaderAdolf HitlerDroomPersLika BerningVierde Industriële RevolusieHondGrondwetBestuiwingIndustriële RevolusieVleilandGreen PornoDrinkwatervoorsieningHoenderTarentaleGesondheidPapierDansGriekwa-AfrikaansSeksismeLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKultuurDiskriminasieStaatstoelaeLys van elemente volgens simboolCradock-4KarretjiemenseDuitse maselsSelfmoordMilitêre diensplig in Suid-AfrikaGqeberhaSimbool🡆 More