Serpentynsuikerbos: Protea spesies

Die Serpentynsuikerbos (Protea curvata) is 'n blomdraende boom wat aan die bekende Protea genus behoort.

Dit staan ook as die Serpentyn-suikerbos bekend. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom rondom Barberton voor. Die boom groei regop en word tot 8 m hoog en blom van Junie tot Oktober met die hoogtepunt Junie tot Julie. Die plant is seldsaam, daar is net een populasie.

Serpentynsuikerbos
Serpentynsuikerbos: Sien ook, Bronne, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. curvata
Binomiale naam
Protea curvata
N.E.Br., 1901

Die boom spruit weer uit na 'n brand. Die saad word in 'n doppie geberg, word na 'n lang tydperk vrygelaat en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig en bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei op hoogtes van 850 m.

Die boom se FSA-nommer is 88.1.In Engels staan dit as die Barberton sugarbush bekend.

Serpentynsuikerbos: Sien ook, Bronne, Verwysings

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Serpentynsuikerbos Sien ookSerpentynsuikerbos BronneSerpentynsuikerbos VerwysingsSerpentynsuikerbos Eksterne skakelsSerpentynsuikerbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KolitisVerenigde State van AmerikaKomplementêre kleureInflasiePesachBeesvleisDiepaartromboseBraaiDramaCristiano RonaldoSuid-EuropaPornografiese subgenresWikimedia-stigtingHamburgerVerantwoordelikheidUniversele Verklaring van MenseregteNederlandsMorfeemHoedWolkSonja HerholdtApartheidRuslandVoortrekkermonumentMetaalJohn Samuel SchlesingerSwaziGrondwetDonkieGeslagsgelykheidKaapstadTafelbergVarkgriepTremE-posGrondbesoedelingLys van NG gemeentesKoerantSeisoenOorstromingWillie JoubertBeesTransatlantiese slawehandelMenseregtedagWoordsoortVaginaPersentasieSinoniemDesimale breukeKletsrymSuid-Afrikaanse InkomstediensSuid-AfrikaDeelwoordGewone luislangPolitieke partyHoofpynMaatskaplike verantwoordelikheidInternetNarkoseOorkruipersMangelArmoedeverligtingDarwinismeTropiese sikloonStereotipeSterJode in Suid-AfrikaHorlosieNatriumBysteekApostoliese GeloofsendingSuid-Afrikaanse randEjakulasieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)IngenieursweseKoeffisiënt en magswortel🡆 More