Prins Franz Wilhelm Van Pruise

Prins Franz Wilhelm van Pruise (Franz Wilhelm Victor Christoph Stephan Prins van Pruise; gebore 3 September 1943) is ’n Duitse sakeman en lid van die Huis van Hohenzollern, die voormalige keisershuis van Duitsland en koningshuis van Pruise.

Van 1976 tot 1986 was hy bekend as groothertog Michail Pawlowitsj van Rusland. As ’n agterkleinseun van Wilhelm II van Duitsland is hy ook ’n agter-agter-agterkleinkind van koningin Victoria en ’n verlangse neef van Charles, Prins van Wallis.

Prins Franz Wilhelm van Pruise
Groothertog Michail Pawlowitsj (1976-1985)
Prins Franz Wilhelm Van Pruise
Huis Hohenzollern
Vader Prins Karl Franz van Pruise
Moeder Prinses Henriette van Schönaich-Carolath
Gebore 3 September 1943 (1943-09-03) (80 jaar oud)
Grünberg, Silesië, Duitsland (nou Pole)
Eggenote Groothertogin Maria Wladimirowna van Rusland (22 September 1976 - 19 Junie 1985)
Nadia Nour (2019 - tans)
Kinders Groothertog Georgi Michailowitsj

Persoonlike lewe

Prins Franz Wilhelm is op 4 September 1976 op ’n burgerlike seremonie en op 22 September 1976 op ’n godsdiensseremonie getroud met sy verlangse niggie, groothertogin Maria Wladimirowna van Rusland (’n agter-agter-kleindogter van koningin Victoria). Hy het hom voor sy huwelik tot die Russies-Ortodokse geloof bekeer en is ’n groothertog van Rusland met die naam Michail Pawlowitsj gemaak deur sy skoonpa, groothertog Wladimir Kirillowitsj van Rusland. Prins Franz Wilhelm en groothertogin Maria het een seun (groothertog Georgi) gehad voordat hulle in 1985 geskei is. Hy het daarna sy ou titel teruggeneem. Hy is in 2019 met Nadia Nour getroud.

Sien ook

Verwysings

Skakels

  • Prins Franz Wilhelm Van Pruise  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Prins Franz Wilhelm Van Pruise Persoonlike lewePrins Franz Wilhelm Van Pruise Sien ookPrins Franz Wilhelm Van Pruise VerwysingsPrins Franz Wilhelm Van Pruise SkakelsPrins Franz Wilhelm Van PruiseCharles, Prins van WallisDuitslandHuis van HohenzollernKoningin VictoriaWilhelm II van Duitsland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

CorioliskragAarverkalkingVoedselkettingMorfologie (taalkunde)Uitwerking van klimaatsveranderingJudaïsmePiesangSonVerlede tydRuslandGenitale vratKoolstofSowjetunieByHaasHemelvaartsdagPastoorRassisme in AfrikaMaagNG gemeente TheunissenDemokrasieHomoniemWerkloosheidRymAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeTegnologieStadBorskankerBloukraanvoëlLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)IsraelKameelperdLys van Suider-Afrikaanse soogdiereInleiding tot die genetikaLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaMieliestronkWetenskaplike klassifikasieSwitserlandKersfeesNoord-KaapKlimaatsverandering in Suid-AfrikaErosietipesSwaziSkildklierKatSeptimius AwardsAtoomNazi-DuitslandPankreasBruin huisslangKindermishandelingMensWikipediaBelastingSuid-EuropaVersoeningsdagKrugerwildtuinMasturbasieLeestekenKonflik (proses)GoudVryheidsmanifesAvbobKorrupsieSokkerGautengDinosourusLaeveldSonja HerholdtCradock-4VarkgriepMahatma GandhiJohannesburgStaal🡆 More