Pous Benedictus Vii

Benedictus VII was die 135ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk.

Pous Benedictus VII
Pous Benedictus Vii
Pontifikaat begin Oktober 974
Pontifikaat eindig 10 Julie 983
Voorganger Benedictus VI
Opvolger Johannes XIV
Gebore
Rome, Italië
Sterf 10 Julie 983
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Benedictus

Biografie

Pous Benedictus VII is gebore in Rome, Italië die seun van Dawid uit die adellike geslag van die Tusculum. Voor sy verkiesing was Benedictus biskop van Sutri. In Oktober 974 volg hy Pous Benedictus VI op en regeer tot sy dood op 10 Julie 983. Hy word opgevolg deur Pous Johannes XIV. Die naam ‘Benedictus’ beteken 'die geseënde'.

Pontifikaat

Pous Benedictus VIII is as die keiserlike kandidaat verkies ten tye van chaos. Die Teenpous Bonifatius VII was gedurende sy pontifikaat aktief en het die pous herhaaldelik bedreig. Die pous moes staatmaak op die beskerming van die keiser. Benedictus steun Otto II se sending onder die Slawiese volke en bevorder kloosterhervorming. In Maart 981 lei hy 'n sinode wat simonie bestry.

Bibliografie

  • Duff, Eamon (2001). Saints and Sinners: A History of the Popes, Yale University Press. ISBN 0-300-09165-6
  • Maxwell-Stuart, P. G. (2002). Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present, Thames & Hudson. ISBN 0-500-01798-0.

Verwysings

Eksterne skakels

Pous Benedictus Vii 
Wikisource
Die Engelse Wikisource bevat bronmateriaal oor hierdie onderwerp onder die titel:
  • BBKL Inskrywing (met Literatuurverwysings) in die Biographisch-Bibliographisches Kirchenlexikon (Duits)
  • PTA Inskrywing in "Popes through the Ages" deur J. Brusher S.J. (Engels)


Nota

Saamgestel en vertaal uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wikipedia en aangevul uit ander bronne soos aangedui.

Opvolging

Voorafgegaan deur
Benedictus VI
Pous (Pontifex Maximus)
974983
Opgevolg deur
Johannes XIV

Tags:

Pous Benedictus Vii BiografiePous Benedictus Vii PontifikaatPous Benedictus Vii BibliografiePous Benedictus Vii VerwysingsPous Benedictus Vii Eksterne skakelsPous Benedictus Vii NotaPous Benedictus Vii OpvolgingPous Benedictus ViiPousRooms-Katolieke Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anrich HerbstNoorweëGeskiedenis van erotiese afbeeldingsSuikersiekteLiesbreukSamestellingJudaïsmeWeervoorspellingLionel MessiKommunismeRob HersovKommunikasieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLys van persone in die BybelAppelblaarZoeloe WikipediaGert van TonderSpelerposisies in rugbyGeografie van Suid-AfrikaChetan BhagatBeesOranje-VrystaatAfvalbestuurRugbywêreldbeker 1991Serge DassaultCSSNardusKinderregteKongo-krisisKatKarla du PlessisLys van politieke partye in Suid-AfrikaLys van landeGlenys LynneSitrusTrappe van vergelykingErektiele disfunksieChanette PaulHoopstadVakbondHokkieBrongitisGelukDirekte en Indirekte redeBrasiliëGroot TrekHelpmekaar-kollegeNederlandTropiese huisgeitjieKoorsblaarMantisVrymesselaryKallie KrielZirk BerghMielieAbdomenSeisoenStapelvoedselDuitslandWhatsAppWassily KandinskyLys van NG gemeentesNamakwalandJavaScriptPlanete in astrologieNasionalismeTasché BurgerAngina pectorisLianie MayBukkakeSlag van BloedrivierDie Stem van Suid-AfrikaKoue OorlogMorfeemRuan JoshTyd🡆 More