Pous Benedictus Vi

Benedictus VI was die 134ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk.

Pous Benedictus VI
Pous Benedictus Vi
Pontifikaat begin 19 Januarie 973
Pontifikaat eindig Julie 974
Voorganger Johannes XIII
Opvolger Benedictus VII
Gebore
Rome, Italië
Sterf Julie 974
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Benedictus

Biografie

Pous Benedictus VI is gebore in Rome, Italië die seun van Hildebrand. Voor sy verkiesing was Benedictus kardinaal-deken van die Sint Theodoruskerk in Rome. Hy word reeds as pous verkies op 22 September 972, maar moet wag op goedkeuring van die keiser. Op 19 Januarie 973 volg hy Pous Johannes XIII op en regeer tot sy dood op Julie 974. Hy word opgevolg deur Pous Benedictus VII. Die naam ‘Benedictus’ beteken 'geseënde'.

Pontifikaat

Oor Pous Benedictus VI se pontifikaat is min bekend. Hy het die aartsbisdom Praag ingestel.

Na die dood van keiser Otto I op 7 Mei 973, gryp Crescentius seun van die berugte Theodora en 'n broer van Pous Johannes XIII na die mag in Rome. Benedictus word in die tronk gegooi en Teenpous Bonifatius VII neem sy plek in. Benedictus word verwurg op bevel van die teenpous of Crescentius om te voorkom dat hy vrygelaat word deur Sicco die gesant van keiser Otto II.

Bibliografie

  • Duff, Eamon (2001). Saints and Sinners: A History of the Popes, Yale University Press. ISBN 0-300-09165-6
  • Maxwell-Stuart, P. G. (2002). Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present, Thames & Hudson. ISBN 0-500-01798-0.

Verwysings

Eksterne skakels

Pous Benedictus Vi 
Wikisource
Die Engelse Wikisource bevat bronmateriaal oor hierdie onderwerp onder die titel:
  • BBKL Inskrywing (met Literatuurverwysings) in die Biographisch-Bibliographisches Kirchenlexikon (Duits)
  • PTA Inskrywing in "Popes through the Ages" deur J. Brusher S.J. (Engels)

Nota

Saamgestel en vertaal uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wikipedia en aangevul uit ander bronne soos aangedui.

Opvolging

Voorafgegaan deur
Johannes XIII
Pous (Pontifex Maximus)
973974
Opgevolg deur
Benedictus VII

Tags:

Pous Benedictus Vi BiografiePous Benedictus Vi PontifikaatPous Benedictus Vi BibliografiePous Benedictus Vi VerwysingsPous Benedictus Vi Eksterne skakelsPous Benedictus Vi NotaPous Benedictus Vi OpvolgingPous Benedictus ViPousRooms-Katolieke Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoorsblaarLys van veltoestandeSonsteekSamsung GroepDesiré GardnerEier (biologie)VrouKankerKoos du PlessisVaginaAngkor WatRenier van RooyenInsekHeupMaagBipolêre gemoedsteuringAkira ToriyamaGNU-lisensie vir vrye dokumentasieLys van slangeWayde van NiekerkLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Depressie (gemoedstoestand)EkonomieAsynStuitjieOntbinding van die SowjetunieNic de JagerErica BoyerKlein-KarooMarga van RooyTydOrgaanElandréMensKlimaatOntlastingSesnasies-toernooiGrasPersentasieJohannes VermeerTropiese huisgeitjieInternetISBNVuurNierversakingUniversiteit StellenboschBoeberVrymesselaryKatFrankrykArabiesOnse VaderOrkney Snork NieEreksieKoreaanse nasionale rugbyspanHadjVersamelnaamWikisourceHoofstadSolidariteitLys van Griekse mitologiese figureNarsistiese persoonlikheidsteuringLys van Suid-Afrikaanse musikanteJagluiperdHondsdolheidRuslandWiskundeJesus van NasaretDuitslandBTW🡆 More