Poinsettia

Die poinsettia (Euphorbia pulcherrima) is ’n belangrike plantspesie van die uiteenlopende melkkruidfamilie, Euphorbiaceae, wat inheems is aan Meksiko en Sentraal-Amerika.

Dit is veral bekend vir sy rooi en groen blare en sy gebruik in Kersrangskikkings. Dit is 'n indringerplant in Suid-Afrika.

Poinsettia
Poinsettia
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Euphorbieae
Genus:
Spesie:
E. pulcherrima
Binomiale naam
Euphorbia pulcherrima
Willd. ex Klotzsch, (1834)
Sinonieme
  • Euphorbia coccinea Raf.
  • Euphorbia diversifolia Willd. ex Boiss.
  • Euphorbia erithrophylla Bertol.
  • Euphorbia fastuosa Sessé & Moc.
  • Euphorbia lutea Alam. ex Boiss.
  • Euphorbia poinsettiana Buist ex Graham
  • Euphorbia poinsettii Raf.
  • Euphorbia pulcherrima f. lutea Standl.
  • Pleuradena coccinea Raf.
  • Poinsettia ignescens Van Geert
  • Poinsettia mirabilis Van Geert
  • Poinsettia pulcherrima (Willd. ex Klotzsch) Graham
  • Poinsettia pulcherrima var. albida Maund
  • Poinsettia pulcherrima var. major H.J.Veitch
  • Poinsettia pulcherrima var. plena Hovey
  • Poinsettia pulcherrima var. plenissima H.J.Veitch
  • Poinsettia pulcherrima var. rosea-carminata Dombrain
  • Poinsettia pulcherrima var. roseocarminata W.Bull
  • Poinsettia variabilis Van Geert

Eienskappe

Poinsettia 
Die blare, skutblare en blomme van ’n poinsettia in Indië.
Poinsettia 
’n Euphorbia pulcherrima van naby.

Euphorbia pulcherrima is ’n struik of klein boom wat gewoonlik sowat 0,6 tot 4 meter hoog word. Dit het donkergroen, getande blare van sowat 7 tot 16 cm lank. Die blomme is klein en onopvallend, maar die gekleurde skutblare is meestal helderrooi. Hulle kan egter ook oranje, groen, roomkleurig, pienk of wit wees.

Die kleure word deur ligperiodes geskep, wat beteken die plant verg donkerte (12 uur op ’n slag, minstens vyf dae in ’n ry) om van kleur te verander. Deur die dag moet dit weer volop lig kry vir die helderste kleur.

Daar is meer as 100 variëteite. In dele waar dit nie natuurlik voorkom nie, word dit gewoonlik as ’n huisplant gegroei, maar dit aard ook buite, waar dit goeie oggendson verkies en dan skadu tydens die warm deel van die dag. Hulle kan ook in die winter buite gehou word in rypvrye gebiede.

Probleme

Poinsettias kan verskeie siektes kry – meestal swamsiektes, maar ook bakterieë en parasiete. As die blare silwerkleurige vlekke ophet, het dit silwerblaarvirus en moet die plant vernietig word aangesien daar geen kuur voor is nie.

Die melksap van die plant is effens giftig. Dit kan ’n allergiese reaksie by sensitiewe mense veroorsaak. Dit kan ook die vel en maag irriteer, en as dit geëet word, soms diarree en vomering veroorsaak.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Poinsettia EienskappePoinsettia VerwysingsPoinsettia Eksterne skakelsPoinsettia

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PinksterAngssteuringBruin menseOusmane SembèneArabiesBrahmaputraKliniese depressieHipertensieNarsismeTongaNagmaalWerkloosheidEjakulasieVisAalwynKunsmusiekKoos du PlessisFotoWes-GhatsRicus NelPornografiese akteurBrendan PeyperPous Martinus VAfrikaanse gesegdes uit die MiddeleeueMosesJacques LootsMusieksimboleEkonomie van Suid-AfrikaJada FireCleopatra VIINew OrleansDeon GrootCarles PuigdemontPeniskanker2024Pous Nicolaas IVAntjie SomersKoppeltekenSuid-AfrikaanseGeelsugVolksrepubliek ChinaJoodse kalenderNederduitsch Hervormde KerkPous Alexander VIING gemeente MoreletaparkBreingewasKadmiumKettinglynEtihad AirwaysHermie HendriksUtahJemenEmiraat DirijaMaselsRumatoïede artritisTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfontein2024 Japannese Grand PrixBorsjtLouis Trichardt, LimpopoKarpaletonnelsindroomWiskundeBoomTuvaluOraniaPikriensuurPeter UeberrothNierversakingRolprentLemoenduifzee7qWayback MachineHazopPuberteitIsaac AlbenizEuropese UnieNarkose🡆 More