Swartblestinker

Die swartblestinker (Pogoniulus bilineatus) is 'n algemene standvoël in woud, woudrand en digte boomveld.

Die voël kom voor aan die ooskus van Suider-Afrika noordwaarts vanaf Oos-Londen. Die voël is 12 cm groot en weeg 12 – 18 gram. In Engels staan die voël bekend as Yellow-rumped Tinkerbird.

Swartblestinker
Swartblestinker
'n Jong swartblestinker

Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. bilineatus
Binomiale naam
Pogoniulus bilineatus
(Sundevall, 1850)
Sinonieme
  • Barbatula bilineata

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EmfiseemSeksualiteitVolhoubaarheidKlimaatOseaanbesoedelingNatuurbewaringLeierRefleksieSoortnaamNommertekenPaasfeesRivierBeurtkragAustraliëKaapstadse waterkrisis 2015-2018Verenigde State van AmerikaEienaamHeidelberg, GautengKookpuntErektiele disfunksieNederlandsWolfSonnetPoësieErfenishulpbronGeldeenheidMiskruierMurunwa MakwarelaNatriumsulfietPerdCheslin KolbeDemokratiese Republiek die KongoAppendiksOutismeOopbroninhoudTennisOnderhandelinge om apartheid te beëindigTafelbergLuiperdNaaldekokerMuishondDriedimensioneelLys van politieke partye in Suid-AfrikaSwangerskapKunsmatige algemene intelligensieLys van nedersettings in Suid-AfrikaFabelShakaHerfsGesondheidSout (chemiese stof)SkoolLongLys van slangeGeboorteDiskriminasieJavaScriptGeletterdheidRenteKortverhaalVoedingOligopolieTafelsoutSiya KolisiSean CombsSteenkoolSosiale mediaWoordKoorsGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaWisselkoersLoodAgtervoegselSwartkwasmuishondEkonomiese sektorSekondêre sektor van die ekonomieNadia Valvekens🡆 More