Piet Mey: Suid-Afrikaanse politikus

Pieter Mey (gebore 17 Desember 1948) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat tans 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika is, waar hy die Vryheidsfront Plus verteenwoordig.

Piet Mey

Ampsbekleër
Termynaanvang
22 Mei 2019

Persoonlike besonderhede
Gebore Pieter Mey
17 Desember 1948 (1948-12-17) (75 jaar oud)
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Politieke party Vryheidsfront Plus

Politieke loopbaan

Mey is 'n lid van die Vryheidsfront Plus en die party se provinsiale leier in die Oos-Kaap.

Parlementêre loopbaan

Mey was vyfde op die VF Plus se nasionale lys vir die 2019-verkiesing. Hy is op 22 Mei 2019 as 'n parlementslid ingehuldig.

Komiteelidmaatskap

  • Portefeuljekomitee vir omgewing, bosbou en visserye
  • Portefeuljekomitee vir vervoer

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Piet Mey Politieke loopbaanPiet Mey Parlementêre loopbaanPiet Mey VerwysingsPiet Mey Eksterne skakelsPiet MeyNasionale Vergadering van Suid-AfrikaVryheidsfront Plus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SlotmasjienSeisoenVarkDiepaartromboseGestremdheidLewerOrgasmeAuschwitz-konsentrasiekampEdel Agtvoudige PadVoegwoordChristendomVolhoubaarheidVulkaanPrivaat maatskappySweedsLien se lankstaanskoeneBrongitisHartaanvalBlourokkeLys van Suid-Afrikaanse skrywersArabiesSkoenlapperHolocaustVeelvuldige skleroseKwaZuluMangelontstekingLeestekenTafelbergVideoWes-KaapSeksuele penetrasiePersoon (taalkunde)AborsieTelevisieAktuarisNieuwoudtvilleMierBoelieryGholfEkonomiePretoriaArmoedeVlinderJudaïsmeChemiese verbindingMikro-ekonomieBurgerregteBeëdigde verklaringWikipediaGalblaasDemi Lee MooreRuan JoshAardbewingMieliestronkBrandmondsindroomSprokieRegGalileo GalileiDikdermBateKolonisasieErica BoyerDepressie (gemoedstoestand)Suid-Afrikaanse InkomstediensSteve BikoBTWBedryfstelsel (inligtingstegnologie)MynbouWisselkoersMarkus JoosteOos-KaapOnderhandelinge om apartheid te beëindigOu Apostoliese KerkProteïenBoeddhismeBesoedelingKersfeesWebwerf🡆 More