Brakdoring

Die brakdoring (Vachellia robusta subsp.

clavigera) is 'n doringboom wat in rivieroewerbos groei in die laeveld en noordwaarts tot by die Zambezirivier. Dit is inheems aan Botswana, Eswatini, Malawi, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Zambië en Zimbabwe. Dit kom volop voor rondom die Tshokwane-piekniekplek in die Krugerwildtuin. Die boom het heldergroen blare in die lente. Dit is 'n subspesie van die enkeldoring (Vachellia robusta, voorheen bekend as Acacia robusta).

Brakdoring
Brakdoring
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Klade: Mimosoideae
Genus: Vachellia
Spesie:
V. r. subsp. clavigera
Binomiale naam
Vachellia robusta subsp. clavigera
(E.Mey.) Kyal. & Boatwr., 2013
Sinonieme
  • Acacia clavigera E.Mey.
  • Acacia sambesiaca Schinz

Die boom se FSA-nommer is 183.1.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BlourokkeDiepaartromboseMangelSendelingposisieLys van woestyneFrankrykNAVOEier (biologie)Lys van Afrikaanse rolprenteLys van Afrikaanse televisiereekseDemi Lee MooreLeeuWiskundige terminologieBeesDigvormGenesisInfeksieAlvin BruindersVerkoueSlag van Cuito CuanavaleNatuurbewaringWaterhertHelm (geboorte)Auschwitz-konsentrasiekampChristeneMarkus JoosteMensKlem-in-die-kaakEkonomie van Suid-AfrikaOssewaSkaapWikipediaGoogleKanadese nasionale krieketspanDansKankerHeliosfeerLys van Suid-Afrikaanse musikanteGetalIntensiewe vormSally EsterhuizenAppelblaarCarike KeuzenkampAardverwarmingGordelroosDrie SusterskerkeSinoniemLys van ingelyfde NG gemeentesMieliestronkWaarheid-en-versoeningskommissiePesachMisdaad26 MaartPenisDulcie van den BerghApartheidSwartbewussynsbewegingLewerWiki CommonsPolitieke partySwangerskapPubiese hareKameelperdSkoonma-se-tongPiet ByleveldTegnologieKuberkrakerSteve Biko🡆 More