Gewone Haakdoring: Plantspesie

Die Gewone haakdoring (Senegalia caffra) is 'n boom wat voorkom in die oostelike gedeelte van die land.

Dit is een van die senegalia's met die minste dorings. Die dorinkie is onder die blaarstele gesetel en is klein, swarterig en effens gekrom. Die blomme is romerig-wit en word later geel. Die boom is ook inheems in Botswana, Eswatini, Mosambiek en Namibië.

Gewone haakdoring
Gewone Haakdoring: Plantspesie
Gewone Haakdoring: Plantspesie
Habitus in somer en lente
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. caffra
Binomiale naam
Senegalia caffra
(Thunb.) P.J.H.Hurter & Mabb., (2008)
Sinonieme
  • Acacia caffra (Thunb.) Willd.
  • Acacia fallax E.Mey.
  • Acacia multijuga Meisn.
  • Mimosa caffra Thunb.

Die boom se FSA-nommer is 162.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KunsSuid-Afrikaanse GrensoorlogSeksKnieKankerBergen-Belsen-konsentrasiekampDie GelofteMondOopbroninhoudFranse RewolusieMusieksimboleLika BerningWikiIdioomDierByeboerderyJavaScriptPaasfeesJagluiperdFranklin D. RooseveltGeestesteuringHarry KerrJakobSendelingposisieSatellietfotoRivierGrondsoorteBeeldspraakKorrupsiePomeloGodKlein vyf diereLourensrivierRudi ClaaseSelfoonVerkragtingNkosi Sikelel' iAfrikaWaterMynbouRieldansNylrivier (Suid-Afrika)DemokrasieYstertydperkChristendomAnglo-BoereoorlogMikro-ekonomieLionel PetersonSinoniemJan van TonderVulvaVrymesselaryEmosieWaterstofDrinkwatervoorsieningDuitslandBurgerregteTelwoordKolorektale kankerHartversakingNadia ValvekensMielieSatellietTobie CronjéPenisPeach van PletzenNasionale VrouedagGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaMaatskappyBreingewasLys van bekende Suid-AfrikanersGeslagsregister vanaf Adam tot JesusNatuurbewaringAnrich HerbstInflasieSkaap🡆 More