Piesangvlermuis

Die Piesangvlermuis (Neoromicia africanus) kom in die oostelike dele van Suid-Afrika, Botswana, Zimbabwe en die hele Mosambiek voor.

Piesangvlermuis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Vespertilionidae
Genus:
Neoromicia
Spesie:
N. nanus
Binomiale naam
Neoromicia nanus
Peters, 1852
Sinonieme

Pipistrellus nanus Peters, 1852
Pipistrellus africanus Rüppell, 1842

Voorkoms

Die soogdier se kleur wissel van donkerbruin tot lig rooibruin. Die onderkant is ligter, meer grysbruin. Die diertjie word tot 8 cm lank en weeg ±4g. Sy mond is groot en die ore is driehoekig.

Habitat en gewoontes

Hulle verkies vogtige boomveld met piesang- en strelitziabome. Klein kolonies rus bedags binne-in 'n opgerolde piesang- of strelitziablaar. Hulle eet insekte. Daar word 1 kleintjie vroeg in die somer gebore.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

Piesangvlermuis VoorkomsPiesangvlermuis Habitat en gewoontesPiesangvlermuis Sien ookPiesangvlermuis BronnePiesangvlermuis VerwysingsPiesangvlermuis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Politieke partyDistrik SesJode in Suid-AfrikaSweedsDurbanLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsWet op NaturellengrondHoofkarakterElon MuskPornografiese akteurWitbloedselHage GeingobNarsismeUitwerking van klimaatsveranderingNag van die lang messeIngrid JonkerHoofpynAnale seksVryheidsmanifesLys van Griekse mitologiese figureWhatsAppJudaïsmeSeekoeiYsterHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalMondUniversele Verklaring van MenseregteSoweto-opstandSmaakOrale seksRegverdige handelSonnestelselDonkieLys van elemente volgens simboolVryheidsdagFotosinteseMangelResensieSharpeville-slagtingGrootste rampe in Suid-AfrikaGeskiedenis van AfrikaansKindersiektesJuraGrondsoorteEreksieSlangLys van bekende Suid-AfrikanersLyfstraf in skoleNagmaalTaalVerenigde KoninkrykSeptimius AwardsKorrupsieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidKernoorlogVaste stofSonja HerholdtInsekEierstokSterStollingsgesteenteKaapse VlakteOrtopedieSwartbewussynsbewegingMartin Luther King jr.Steve BikoLys van chemiese elemente volgens atoomgetalRuimteMoedersdagWetenskapVolhoubaarheidSiya KolisiPornografiese subgenresRussiese inval in Oekraïne sedert 2022VlinderWapen van Suid-Afrika🡆 More