Phumzile Van Damme

Phumzile van Damme (gebore 20 Julie 1983) is 'n gewese lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie (DA).

Sy was van 3 Oktober 2015 tot 5 Desember 2020 die skaduminister van kommunikasie, voor sy in Desember 2020 van haar amp onthef is deur John Steenhuisen, leier van die DA. Sy het probeer om hierdie besluit van die partyleier te beveg, maar het later op 20 Mei 2021 bedank uit die DA en dus ook die parlement.

Phumzile van Damme

Ampstermyn
7 Mei 2014 – 20 Mei 2021
Leier John Steenhuisen

Skaduminister van Kommunikasie
Ampstermyn
3 Oktober 2015 – 5 Desember 2020
Voorafgegaan deur Gavin Davis
Opgevolg deur Zakhele Mbhele

Nasionale woordvoerder van die Demokratiese Alliansie
Ampstermyn
6 Mei 2014 – 14 Februarie 2018
Voorafgegaan deur Mmusi Maimane

Persoonlike besonderhede
Gebore 20 Julie 1983 (1983-07-20) (40 jaar oud)
Manzini, Eswatini
Politieke party Demokratiese Alliansie
Alma mater Rhodes-universiteit

Verwysings

Tags:

Demokratiese AlliansieJohn SteenhuisenNasionale Vergadering van Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EkonomieLys van Griekse mitologiese figureDramaGroepsdrukThys die BosveldklongMetaalGrondsoorteDistrik SesAardeSeksismeRobbeneilandVerenigde State van AmerikaSelfmoordSlimfoonRivierNatuurbewaringGeskiedenis (vakgebied)PolisieMadison IvyDelft, KaapstadDiepaartromboseYslandDonderstormAluminiumCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaDiskriminasieSpreeuWoordeboek van die Afrikaanse TaalAngolese BurgeroorlogTafelbergSkerpioenLimfvatstelselSwemHerpes simplexMetafoorVerkleurmannetjieKlem-in-die-kaakSeisoenHector PietersonSpysverteringstelselErfenisFranse RewolusieVryheidsdagLys van NG gemeentesSkaakBesproeiingEuropaKletsrymAkroniemVaalrivierBipolêre gemoedsteuringHakerKindersiektesDroogteTsongaNierKameelperdTsoenamiLongKolitisOsoonlaagKommaKoos du PlessisKernkragVerkleinwoordOseanografieSuid-Afrikaanse GrensoorlogGeldSteenkool in Suid-AfrikaJohann de LangeAustraliëReënLimpopo (rivier)Suid-EuropaErosietipesBaljuLidwoord🡆 More