Peter Clarke

Peter Clarke (1929–2014) was ’n selfgeskoolde Suid-Afrikaane kunstenaar, skrywer en digter.

Hy is veral bekend vir sy grafiese werk, meestal landskappe van die Kaapse Vlakte en Tesselaarsdal. Hy het sterk sosiale kommentaar op die Apartheidstelsel gelewer, soos dit veral bruin mense geraak het. Sy werk is met verskeie internasionale toekennings bekroon.

Peter Clarke
Geboortenaam Peter E. Clarke
Gebore (1929-06-02)2 Junie 1929
Simonstad
Sterf 13 April 2014 (op 84)
Ocean View, Kaapstad
Nasionaliteit Suid-Afrika
Veld Grafiese werk

Lewensloop

Clarke is op 2 Junie 1929 in Simonstad gebore. In 1972 is hulle onder die Groepsgebiedewet gedwing om na Ocean View te trek. Hy verlaat die hoërskool in 1944, waarna hy tot 1956 op die dokke werk. Daarna neem hy 'n drie maande lange vakansie na Tesselaarsdal, 'n klein boerderye-dorpie naby Caledon in die Suidwes-Kaap, waar hy sy artistieke loopbaan begin.

Hy hou sy eerste solo-uitstalling in 1957. Sy lewenslange vriend, die digter James Matthews, het hom hiermee help. Uiteindelik sou hy meer as 70 solo-uitstallings in Suid-Afrika, Nigerië, Kenia, Australië, VSA, Noorweë, Israel, Oostenryk en die Verenigde Koninkryk hou. Hy het ook talle groepskoue in Suid-Afrika en lande soos Joego-Slawië, Duitsland, Brasilië, Italië, Argentinië, Botswana, Japan, Switserland en Frankryk besoek.

Hy het in totaal ses internasionale sowel as ses nasionale toekennings vir sy kuns en skryfwerk ontvang. In 2005 is die Orde van Ikhamanga (silwer) deur pres. Thabo Mbeki aan hom toegeken.

Clarke is op 13 April 2014 in Ocean View oorlede. Hy was 84 jaar oud.

Verwysings

Tags:

ApartheidKaapse VlakteSuid-AfrikaTesselaarsdal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BrandmondsindroomEikelPornhubAbstraksie (rekenaarwetenskap)Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameWynand StrydomSpaanse trappeNic de JagerSwangerskapSonkragWikiWoordeboekMetabolismeRefentse MorakeSteve HofmeyrAktuarisTobie CronjéDeon GrootTrappe van vergelykingVakbondDie Stem van Suid-AfrikaLiefdeDuitse Demokratiese RepubliekVolksrepubliek ChinaLys van Afrikaanse rolprenteRooikatRooibloedselTermietDiepaartromboseBek-en-klouseerSkerpioenLys van medisinale kruieNierversakingAntieke EgipteDuitslandEnsiklopedieAppelblaarKallie KrielGeslagsorgaanDesiré GardnerGeboorteSewendedagadventismeDokterMasturbasieChris BlignautNamibiëWayde van NiekerkFormule EenSoogdierAkuutProstaatkankerMin ShawAlliterasieJapanCarike KeuzenkampSportAmhariesQR-kodeT20I-wêreldbeker 2014DisinformasieDoziTongaanse nasionale rugbyspanTrigeminale neuralgieSkildklierMaroela MediaPeach van PletzenBysteekNagapieAfrikanersRoekelose DadeSeekoeiPornografiese subgenresSuiderkruisSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Skisofrenie🡆 More