Peerboomskloofpas

Peerboomskloofpas is 'n bergpas in die Wes-Kaap wat op 'n grondpad in die Koue Bokkeveld lê.

Die pad verbind die R355 en R303-streeksroetes en is noordoos van Ceres geleë. Dit het 'n maksimum helling van 1:11 en bereik sy hoogtepunt op 792m bo seevlak. Skitterykloof, Skitterypas en Peerboomskloofpas is blykbaar name vir dieselfde pas.

Peerboomskloofpas
Ligging Noordoos van Ceres
Maksimumhelling 1:11
Hoogte 792m
Oppervlak Grond

Bibliografie

  • Buite. Die Burger, 11 Junie 2013.

Sien ook

Tags:

BergpasCeresKoue BokkeveldR303 (Suid-Afrika)R355 (Suid-Afrika)SkitterypasWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Veelvuldige skleroseRymWilna SnymanSpringbokkeDaggaSiya KolisiAlliterasieLongontstekingAfleiding (taalkunde)GrondsoorteTradisionele literatuurBestaansboerderyMaanRonelda KamferMoedersdagSwartkwasmuishondSitroensuurFetale alkoholsindroomSuikerPiet ByleveldSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSwangerskapRefentse MorakeLetterkundeLabia (geslagsdele)LeenwoordDomineeSuid-Afrikaanse randVerantwoordelikheidBeesToerismeResensieKeramiekOudtshoornNasionale VrouedagCovid-19-pandemieDepressie (gemoedstoestand)NamakwalandLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameGasOligopolieLugbesoedelingVerkragtingDermpoliepKolonoskopieBynierTydHeks van HexrivierKaapstadse waterkrisis 2015-2018Sleutel (musiek)TweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinTrappe van vergelykingKlimaatGeslagsgelykheidCSSNarsismeVolkspeleKobus LombardNiemetaalBeaufortskaalRoesEugenetikaBernice WestBTWAnrikaBoesmanVryheidstandbeeldPaddaAntjie KrogWet op NaturellengrondWaterbesoedelingCristiano RonaldoVaalrivierWolfSlag van BloedrivierMaanstilstandNoag se arkInternasionale Historiese Genootskap Robbeneiland🡆 More