Paul J. Weitz

Paul Joseph Weitz (25 Julie 1932 – 22 Oktober 2017) was 'n Amerikaanse vlootkaptein, vlieënier, lugvaartingenieur, toetsvlieënier en Nasa-ruimtevaarder.

Hy het twee vlugte in die ruimte meegemaak. Hy was deel van die bemanning van drie wat aan die eerste bemande Skylab-missie deelgeneem het. Hy was ook die bevelvoerder van die STS-6 missie, die eerste van ruimtependeltuig Challenger se vlugte. Hy is gewerf as deel van Ruimtevaardergroep 5.

Paul J. Weitz
Paul J. Weitz
Paul J. Weitz in September 1971
Gebore
Paul Joseph Weitz

(1932-07-25)25 Julie 1932
Sterf22 Oktober 2017 (op 85)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepRuimtevaarder
Vloot- en toetsvlieënier

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

IngenieurNasaRuimtependeltuig ChallengerRuimtevaarderRuimtevaardergroep 5SkylabVlieënier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Abstraksie (rekenaarwetenskap)MoskouBruto binnelandse produkTienie HollowayKatherine JohnsonKoos du PlessisFotosinteseEjakulasieBotswanaEngelsPankreasDubbelpuntAfkortingKalsiumPampoentjiesLys van Joodse feeste en herdenkingsBronsVolhoubare ontwikkelingSkildklierJode in Suid-AfrikaOmtrek, oppervlakte en volumeHartVleilandKoue OorlogRina HugoOseanografieDirekte en Indirekte redePolisieBosluisbytkoorsErfenisdag (Suid-Afrika)Klem-in-die-kaakLika BerningDiskriminasieLetsiteleReënspinnekopC.J. LangenhovenEkonomieHokkieErfenisSlag van Cuito CuanavaleSias ReineckeKoperCeresLeestekenKunsToringZack du PlessisRekeningkundeMensWiki CommonsThomas EdisonVolstruisAfrikaanse TaalmonumentSwitserlandMeervoudKarakteriseringSuid-Afrikaanse GrensoorlogSkoolVeerGetalRobbeneilandPolitieke partyTransatlantiese slawehandelRooibloedselNatuurbewaringRomeinse RykSweedsSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeDesimale breukeFinale OplossingBoerboelJohannes MeintjesResensieSkaakTelwoordVisDwelmmiddel🡆 More