Paul Eilers: Suid-Afrikaanse akteur

Paul Eilers († 28 Junie 2019) was 'n Suid-Afrikaanse akteur en rolprentregisseur en -vervaardiger.

Paul Eilers
Sterfte 28 Junie 2019 (op 74)
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Beroep(e) Akteur, rolprentregisseur, rolprentvervaardiger
Rolprente Vyfster (TV-reeks, 1982)
Koöperasiestories (TV-reeks, 1983)
Vyfster: Die Slot (1986)
Dada en die Flower (1986)
Paljas (1997)
Roepman (2011)
Verraaiers (2012)
Stuur groete aan Mannetjies Roux (2013)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dood

Hy woon van 1995 tot en met sy dood op Oudtshoorn in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Hy is op 28 Junie 2019 in die ouderdom van 74 aan 'n hartaanval oorlede.

Filmografie (as akteur)

Rolprente

  • 1970: Die 3 v.d. Merwes, as Anton
  • 1971: Freddie's in Love
  • 1976: Die Nagloper, as Schalk
  • 1976: Die Rebel, as Altman
  • 1978: Nagspel, as Poen
  • 1981: Die Vrede van Vereeniging, as generaal Christiaan de Wet
  • 1981: Gazette, as Krynauw
  • 1982: Gideon Scheepers, as kaptein Tennant
  • 1983: The Skull, as Hendrik Eksteen
  • 1983: Danie Theron, as generaal Christiaan de Wet
  • 1986: Vyfster: Die Slot, as Polka
  • 1986: Dada en die Flower, as die skoolhoof
  • 1988: Back to Freedom, as kolonel Morales
  • 1989: The Tattoo Chase, as tronkbewaarder
  • 1989: Dirty Games, as professor Adjaman
  • 1992: Die Binnekring II, as majoor Schoeman
  • 1992: The Angel, the Bicycle and the Chinaman's Finger, as minister van pos en telekommunikasie
  • 1997: Paljas, as die sersant
  • 2004: Country of My Skull, as die polisiegeneraal
  • 2004: Oh Schuks ... I’m Gatvol!, as die man van Afkaq
  • 2011: Roepman, as die dominee
  • 2013: Musiek vir die Agtergrond, as Pieter
  • 2015: Die Ontwaking, as kolonel Silas Sauls
  • 2016: Free State, as majoor Koot van Staden
  • 2016: Jonathan: Die Movie, as Hartogh
  • 2018: Dominee Tienie, as At

Televisiereekse

  • 1958: Decoy, as Sonny van Brock
  • 1976: Willem, as die kinderontvoerder
  • 1976: Dokter, Dokter
  • 1981: Ntunzini-Spa
  • 1981: Die Avonture van Joachim Verwey
  • 1982: Vyfster, as Polka
  • 1983: Dennekruin 12, as Wynand de Bruyn
  • 1983: Koöperasiestories, as Sampie Geel
  • 1984: Die Dood Van Elmien Adler
  • 1986: Konflikhantering
  • 1986: Hoekie vir Eensames, as Ollie
  • 1986: Vyfster 2, as Polka
  • 1988: Moordspeletjies, as Patrick
  • 1988: The Sea Tiger, as kaptein Koenig
  • 1988: Kinders van die Sabbatsee, as Jonathan
  • 1989: Vleuels, as kommandant Davey Pienaar
  • 1990: Mooirivier, as Roland van Beeck
  • 1990: Die Binnekring, as die TV-nuusleser
  • 1991: Die Sonkring, as Adam Gerber
  • 1993: Die Sonkring II, as Adam Gerber
  • 1994: Triptiek, as Dries
  • 1995: Sleurstroom, as Briggs
  • 1995: Die Laksman, as majoor Bakkies Vermeulen
  • 1996: Rhodes (TV mini-reeks), as dr. Hans Sauer
  • 2005: Amalia, as Sampie Lourens

Filmografie (as regisseur)

Rolprente

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Paul Eilers DoodPaul Eilers Filmografie (as akteur)Paul Eilers Filmografie (as regisseur)Paul Eilers VerwysingsPaul Eilers Eksterne skakelsPaul Eilers

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OnderwysKoue OorlogLeeuPinksterPalantir TechnologiesSorina ErasmusOntkiemingSteve HofmeyrMasturbasieMensHeupMichelle ObamaKantoneesFormule EenGenreSportNarkosePatrice LumumbaBybelParysNaeltjiesAdolf HitlerHerpes simplexThe MizChirurgieLKobalt(II)hidroksiedNederduitse Gereformeerde KerkKasteel die Goeie HoopEuropese UnieDuitse nasionale rugbyspanNarsistiese persoonlikheidsteuringColubrina nicholsoniiOlifantIslamDuitsLewerTransistorKomeetSkerpioenSeksueel oordraagbare infeksieSuiderkruisBysteekMenslike skeletBoer Soek 'n VrouJohan StemmetHokkieNasionale VrouedagSerge DassaultWindenergieBoraksPornografiese akteurWaarheid-en-versoeningskommissieDjihadKoekie (rekenaarwetenskap)BoomTrappe van vergelykingArabiesLys van landeJohn AdamsFredi NestAfrikaSeksuele penetrasieBek-en-klouseerTale in Suid-AfrikaSpelerposisies in rugbyShine4GekkedagKatarWeeluisWit-RuslandBloemfontein🡆 More