Papierbasdoring

Die papierbasdoring (Vachellia sieberiana) is 'n boom wat inheems aan Suid-Afrika is en aangetref word in die bosveld van KwaZulu-Natal en noord van die Vaalrivier in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga.

Die bas is gryserig of gelerig bruin en is dikwels kurkagtig of skilfer af. Die reguit dorings word tot 9 cm lank. Die blomme word in klein donserige wit hofies gedra. Die peule is dik, houtagtig en ongeveer 15 cm lank. Die peule gaan eers oop nadat dit van die boom afgeval het. Die boom se FSA-nommer is 187.

Papierbasdoring
Papierbasdoring
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Klade: Mimosoideae
Genus: Vachellia
Spesie:
V. sieberiana
Binomiale naam
Vachellia sieberiana
(DC.) Kyal. & Boatwr., (2013)
Sinonieme
  • Acacia sieberana DC.
  • Acacia sieberiana f. eusieberiana Roberty
Papierbasdoring
Die sferiese, roomwit blomhofies
Papierbasdoring
Die bas wat soos lagies papier lyk wat afskilfer gee aan die boom sy naam
Papierbasdoring
Nabyskoot van die blare

In Afrika is die boom inheem in Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Gambië, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mauritanië, Mosambiek, Namibië, Niger, Nigerië, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HorlosieMurunwa MakwarelaKoolstofAborsie in Suid-AfrikaRussiese inval in Oekraïne sedert 2022UniegebouHomoniemEugenetikaBeëdigde verklaringBruin menseSelfstandige naamwoordMetaalRoofvoëlDie ontstaan van die dramaTelkomMiddelmisbruikVersamelnaamLys van kinderspeletjiesJagluiperdKoue OorlogSteenkool in Suid-AfrikaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaBybelNag van die lang messeTsongaDemokrasieHandelsmerkZoeloeFraktuurAfrikaanse TaalmonumentDrakensbergeMusieksimboleHartJansenvilleKultuurFabelSuid-Afrikaanse randPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMahatma GandhiLidwoordEienaamPersoonlikheidByvoeglike naamwoordKolitisC. Louis LeipoldtOrtopedieKolonoskopieChristiaan Frederik BeyersTarentaleAlliterasieAluminiumTrappe van vergelykingSeptimius AwardsPoësieMonopolyAardbewingSikloonNederduitse Gereformeerde KerkGeboorteGianna MichaelsWoordeboek van die Afrikaanse TaalGordelroosNederlandsKinderregteLeeuSeilvaartOlimpiese Somerspele 2012AngolaNasionaal-SosialismeVraag en aanbodWillie JoubertKonsentrasiekampYslandSimboolRassisme in AfrikaKunsMenslike seksuele gedragBors🡆 More