Paddaboom

Die Paddaboom (Tabernaemontana elegans) is 'n klein boom wat in Suid-Afrika voorkom langs die kus van KwaZulu-Natal en die noordelike dele van die Krugerwildtuin.

Dit is ook inheems in Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Somalië, Tanzanië en Zimbabwe.

Paddaboom
Paddaboom
Paddaboom
Groeivorm en teenoorstaande, gaafrandige blare in Limpopo
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Apocynaceae
Genus: Tabernaemontana
Spesie:
T. elegans
Binomiale naam
Tabernaemontana elegans
Stapf, (1894)
Sinonieme
  • Conopharyngia elegans (Stapf) Stapf
  • Leptopharyngia elegans (Stapf) Boiteau

In die droë winter verloor die boom sy blare. Die groot vrugte (6–7 cm lank en 4–5 cm breed) is leeragtig of houtagtig. Wanneer hulle ryp is, splyt hulle oop en toon die geel pulp daarbinne. Dit word geëet deur mense, ape, bobbejane, renosters, neushoringvoëls en witoorhoutkappers. Die boom se FSA-nommer is 644.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LimfvatstelselPretoriaSlag van BloedrivierBorskankerWaarheid-en-versoeningskommissieSeisoenGedigDarwinismePornografiese akteurSwemBronsBruin menseGordelroosSelfieFabelDermpoliepResensieStam (taalkunde)Cleopatra VIIRobert SobukweEiffeltoringPuntKolitisAfrikaanse taalleerAnale seksGroepsgebiedewetIngrid JonkerAvbobE-posNasionale VrouemonumentNarkoseMarie AntoinetteAkademiaPankreasMaroela MediaNederlandOogproblemeOorstromingAgtervoegselVoornaamwoordLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Pussy RiotLongRenosterOrale seksPoësieJan van TonderSebraWaterpokkiesApartheidAssonansieAnglisismeGeskiedenis van AfrikaansGemeenskapKonsentrasiekampVaginale kankerSwartrenosterHaaieTrigeminale neuralgieSwawelKlavierVoegwoordRussiese inval in Oekraïne sedert 2022VersoeningsdagKongo-krisisNaaldekokerHeupSteve HofmeyrAtleetvoetKasteel die Goeie HoopByMagnetismeWitbloedselKnysnaBotswanaMierSpinnekop🡆 More