Outosomaal Dominant

'n Genetiese oorerwingspatroon wat daarop neerkom dat slegs een alleel van 'n geen in 'n indiwidu aanwesig hoef te wees om te lei tot die uitdrukking van die fenotipe.

Dus, by 'n kenmerk wat outosomaal dominant oorgeërf word, sal die teenwoordigheid van die dominante alleel in 'n homosigoot én 'n heterosigoot lei tot die uitdrukking van die fenotipe.

'n Voorbeeld is oogkleur, waar bruin oë (B) dominant is oor blou oë (b). Dus sal beide die genotipes BB én Bb lei tot 'n bruin oë en slegs die genotipe bb tot blou oë.

Ander oorerwingspatrone:

  • Outosomaal ressessief
  • X-gekoppeld dominant
  • X-gekoppeld ressessief

Tags:

AlleelFenotipeGenetikaHomosigoot

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KondensasieIdioomRassismeNatuurrampAntisemitismeEkonomieKunselementeMpumalangaKaapstadRooms-Katolieke KerkAlliterasieKankerToerismeLien se lankstaanskoeneDataverwerkingCholeraCleopatra VIISeekoeiUnited Democratic FrontPoësieRina HugoAvbobBosluisbytkoorsGriekwa-AfrikaansKwaZulu-NatalLys van Afrikaanse televisiereekseMobutu Sese SekoBlaarHomoniemLewerLandbou-ingenieursweseHeks van HexrivierNelson MandelaOndernemingsvormNarsismeKragopwekkingDepressie (gemoedstoestand)KinderregteGestremdheidPalestyneGholfSonenergieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)GoudVryheidsdagGawes van die Heilige GeesOu Apostoliese KerkMaatskappyOntwikkelende landPlastiekKoedoeKolonisasieSharpeville-slagtingOman AirSpinnekopSomerKunsmatige intelligensieStaatstoelaeSuid-Afrikaanse randPaarl GimnasiumKaartGewasboerdery in Suid-AfrikaRolprentJudaïsmeOnse VaderLemoenAfkortingDoziVolhoubaarheidWaterbesoedelingByvoeglike naamwoordSonnestelselLyfstraf in skoleAgtergrond (narratief)DriedimensioneelBaarmoederUitwerking van klimaatsverandering🡆 More