Orde Van Den Prince

Die Orde van den Prince is 'n Vlaams-Nederlandse genootskap wat ten doel het die bevordering van die Nederlandse taal en kultuur.

Orde Van Den Prince

Wêreldwyd het die organisasie 'n 3 000 lede versprei oor Suid-Afrika, Nederland, België, Frankryk, Suriname en Curaçao. In Suid-Afrika is die leiersfigure die eiendomsekonoom Erwin Rode en die akademikus en Indonesië-kenner dr. Han Mets en hulle vergader in die Huis der Nederlanden (SASNEV) in Pinelands. Die sekretaris is Nicol Stassen.

Die naam van die beweging verwys na Willem de Zwijger, prins van Oranje, weens sy rol in die geskiedenis van Nederland. As logo dien 'n hoofletter P omkring met die woorde Amicitia (vriendskap) en Tolerantia (verdragsaamheid). In November 1955 het Guido van Ghelwe die eerste tak van die beweging in Kortrijk gestig.

Soortgelyke organisasies is die Van Ewijck-stigting, Algemeen Nederlands Verbond, Stigting Studiefonds vir Suid-Afrikaanse Studente, Maandblad Zuid-Afrika, Zuid-Afrikaansche Stichting Moederland, en die Nederlands-Zuid-Afrikaanse Vereniging.

Bibliografie

  • www.ovdp.net

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van visseRuan JoshArgeologieSinoniemAalwynDemokrasieEoliese prosesJapannese letterkundeVolstruisVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameOnse VaderSianobakterieBlaaskankerLys van Griekse mitologiese figureAnale kankerBorskankerUS AirwaysSonSuikersiekteRugby AustraliaAdam TasProstaatkankerLuxemburg (provinsie)BosluisbytkoorsPtolemeusCourseraAasblomInsekKatNelson MandelaGianna MichaelsSteenkool in Suid-AfrikaKriekBrongitisVaduzGert van TonderLiturgiese jaarKlein-KarooSuid-SothoInfeksieLys van NG gemeentesMynie GrovéVulvaMusieksimboleGroot TrekMarita NapierHongkongVigsInternetMenstruasieBreinAgorafobieFascismeHipoteseOopbroninhoudLys van elemente volgens simboolKomeetGordelroosCobus RossouwBloedsomloopstelselAfkortingHartversakingGamelanRegAuschwitz-konsentrasiekampKunsLianie MayDiarreeRooiwater800HemelvaartWetenskaplike klassifikasieWolkAarverkalking🡆 More