Nicol Stassen: Afrikaanse skrywer, navorser en sakeman

Dr.

Nicol Stassen (gebore 8 Junie 1963) is 'n Afrikaanse skrywer, navorser en sakeman. Hy is gebaseer by die Universiteit van Pretoria en spesialiseer in die Dorslandtrek en die Angola-Boere. Hy verwerf 'n BA-talegraad in Afrikaans, Russies, en Duits, 'n meestersgraad in chemiese ingenieurswese, en 'n doktorsgraad in geskiedenis.

Nicol Stassen: Afrikaanse skrywer, navorser en sakeman
Nicol Stassen.

Stassen is die besturende direkteur van Protea Boekhuis.

Bibliografie

  • 2009: Afrikaners in Angola, 1928–1975
  • 2010: The Boers in Angola, 1928–1975
  • 2011: William Chapman – Reminiscences
  • 2018: De Jagers in die Dorsland

Bronne

Tags:

19638 JunieAfrikaansAfrikaanse skrywerAngola-BoereBA-graadChemiese ingenieursweseDorslandtrekDuitsGeskiedenisRussiesUniversiteit van Pretoria

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BrongitisSpringbokkeVrugbaarheidDriedimensioneelDemokrasieAssonansieVlieënde HollanderBreedtegraadAardedagSuid-Afrikaanse InkomstediensVaalrivierPirow BekkerTuisbladNG gemeente MurraysburgVrouChromatografieAntjie SomersKlimaatFluoorJaco JacobsN.P. van Wyk LouwIrma SternBuffelLieweheersbesieBesnydenisJeugdagNarsistiese persoonlikheidsteuringVormAprilAfrikaanse WikipediaDuitslandProteaMeervoudMantisMahatma GandhiBurgerregteKoue OorlogMisdaadVryheidsdagElana AfrikaPersoonlikheidNamibiëAfrikaansSteve BikoVolhoubaarheidLiefdeErfenisWiki CommonsJuraDierKarpaletonnelsindroomEngelsAfrikaanse TaalmonumentBiodiversiteitRenaissanceAtlantiese OseaanKolonialismeAvbobUniversele Verklaring van MenseregteGloeilampSonja HerholdtWes-KaapSeksismeAtoomAlliterasieKolonoskopieVersamelnaamFinale OplossingOrgasmeOmgewingskwessies in Suider-AfrikaStaat PalestinaNaaldekokerPrimêre sektor van die ekonomieStadLyfstraf in skoleBeesInleiding tot die genetikaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalWerkersdag🡆 More