Ooskuskreef

Die ooskuskreef (Panulirus homarus) is 'n Stekelkreef wat in die westelike Stille Oseaan en die Indiese Oseaan voorkom; meer spesifiek aan die kus van Oos-Afrika, suidwaarts tot by die Oos-Kaap.

Die kreef se kleur varieer van bruin tot baksteenrooi met fyn, klein wit kolletjies op. Daar is ook helder blou en groen merke op die kop. Die karapaks is doringagtig en daar kom twee skerp horings tussen die voor.

Ooskuskreef
Ooskuskreef
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Pleocyemata
Infraorde:
Familie:
Palinuridae
Genus:
Panulirus
Spesie:
P. homarus
Binomiale naam
Panulirus homarus
Subspecies 
  • P. h. homarus (Linnaeus, 1758)
  • P. h. megasculpta (Pesta, 1915)
  • P. h. rubellus Berry, 1974
Sinonieme 
  • Cancer homarus Linnaeus, 1758
  • Astacus homarus (Linnaeus, 1758)
  • Palinurus homarus (Linnaeus, 1758)
  • Palinurus dasypus H. Milne-Edwards, 1837
  • Palinurus spinosus H. Milne-Edwards, 1837
  • Palinurus burgeri De Haan, 1841
  • Palinurus (Senex) buergeri (De Haan, 1841)
  • Senex dasypus (H. Milne-Edwards, 1837)
  • Panulirus dasypus (H. Milne-Edwards, 1837)
  • Panulirus buergeri (De Haan, 1841)

Die seedier leef in skeure en gate op koraalriwwe in water wat 1 tot 15 m diep is; hulle is egter ook al op dieptes van 90 m gevind. Hulle leef in groepe saam en kom meestal snags uit om te vreet. Hulle is omnivore wat vis, weekdiere (veral mossels), wurms, skaaldiere en sommige plante vreet. Hulle is al gesien waar hulle as aasdiere optree.

Die seedier word 25 cm lank en die stert is geskulp. Die ooskuskreef is 'n beskermde spesie.

Verwysings

Bronne

  • Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Slag van BloedrivierDolfynOlimpiese SomerspeleSpreeuHannes van WykAfro-AmerikanersNedersettingNatuurrampXhosaTsongaPoesKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSinoniemGloeilampOntbossingMigrasie van voëlsKlein-KarooKrokodilPersoonlikheidLys van medisinale kruieTropiese sikloonPseudowetenskapDysselsdorpVryheidsmanifesBiodiversiteitKinderregteLetsiteleLabia (geslagsdele)Morfologie (taalkunde)Konflik (proses)AsiëVolhoubare ontwikkelingVerkleinwoordChemiese elementEkonomiese sektorKunselementeSteenkoolDesimale breukeSuid-Afrikaanse InkomstediensOranjerivierEnkelvoudige sinJapanKasteel die Goeie HoopVlieënde HollanderLys van kinderspeletjiesJazzKolonoskopieOntdekking van goud in Suid-AfrikaHeks van HexrivierPriemgetalOmtrek, oppervlakte en volumeHomofoonKindersiektesEben EtzebethDikdermAfkortingVisTemperatuurBruin huisslangAfrikaansPiesangWinnie Madikizela-MandelaTelwoordKonsentrasiekampKalenderSeksismeByvoeglike naamwoordVergelykings (taalkunde)GeslagsgelykheidDermpoliepJan van TonderAfleiding (taalkunde)WatersuiweringPad na jou hartFrankrykHeupKomplementêre kleureGoogle MapsErosietipes🡆 More