Ongewenste Vreemdeling: Afrikaanse rolprent

Ongewenste Vreemdeling is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1974 vrygestel is.

Die film is gebaseer op 'n radiovervolgverhaal van C.F. Beyers-Boshoff. Jans Rautenbach was die regisseur en Emil Nofal die vervaardiger. Dit is in Knysna en die Wilderness in die Wes-Kaap geskiet.

Ongewenste Vreemdeling
Regisseur Jans Rautenbach
Produksieleier Emil Nofal (vervaardiger)
Draaiboek C.F. Beyers-Boshoff (radiovervolg), Jans Rautenbach
Met Marie du Toit
Sandra Kotzé
Barry Trengove
Dulcie van den Bergh
Marius Weyers
Ateljee Monarch Films
Uitgereik 1974
Speeltyd 105 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is 'n romantiese drama. Dit dra 'n ouderdomsperk van 10 vir geweld.

Hoofrolspelers

Storielyn

Gerhard Steenberg is moordenaar op parool. Hy reis na Duiwelsvallei, 'n plek waar selfs die duiwel lig moet loop. Hy meng in die eienaardige lewens van die Duiwelsvallei-mense in. Aanvanklik gaan dit goed, maar dan steek moord, jaloesie, bloedwraak en verraad kop uit. Gerhard raak verstrengel in 'n liefdesdriehoek. Selfs nie die selfmoord van sy meisie dryf die ongewenste vreemdeling uit die vallei nie. Slegs bloed, sy eie, dié van sy gewese vrou en sy beste vriend Bergsma, sal hom Duiwelsvallei laat verlaat.

Sien ook

Tags:

Ongewenste Vreemdeling GenreOngewenste Vreemdeling HoofrolspelersOngewenste Vreemdeling StorielynOngewenste Vreemdeling Sien ookOngewenste Vreemdeling1974AfrikaansC.F. Beyers-BoshoffEmil NofalJans RautenbachKnysnaRolprentWilderness

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Apostoliese GeloofsendingKommaSwartrenosterSuider-Afrika19de eeuJapanVolksrepubliek ChinaOntwikkelende landKolonoskopieKoos BekkerRooibloedselTswanaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKersfeesWeervoorspellingSoogdierKrieketLieweheersbesieHaaieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Winnie Madikizela-MandelaLys van veltoestandeBruin huisslangNatuurlike hulpbronJazzSmaakAfrikanernasionalismePersentasiePaarl GimnasiumCeresRivierStedelike gebiedPuntLionel PetersonAardverwarmingRooms-Katolieke KerkAfrikanersDigitale en analogiese tydGetalEwenaarSportMandalaLys van NG gemeentesSimboolVryheidsmanifesHeupHoofkarakterKunsmatige intelligensieToekoms van die AardePrimêre sektor van die ekonomieGautengHeelgetalKletsrymOmtrek, oppervlakte en volumeFrankrykHorlosieSkoolHindoeïsmeDigtheidHeks van HexrivierPerdBalletEben EtzebethErosietipesOrale seksResensieAngssteuringGrondsoorteBesnydenisVergelykings (taalkunde)MondYouTubeNasionale VrouedagBreinvliesontstekingGroot vyfVerkleurmannetjieCarike Keuzenkamp🡆 More