One Cold Night

One Cold Night is 'n akoestiese album deur die Suid-Afrikaanse rock-groep Seether.

Die album is vrygelaat op 11 Julie 2006 deur Wind-Up Records en is vervaardig deur Shaun Morgan.

One Cold Night
van Seether
Vrygestel11 Julie 2006
GenrePost-grunge, acoustic rock, alternative rock
Speeltyd58:03 (CD)
62:35 (DVD)
EtiketWind-up
ProdusentShaun Morgan
Seether-chronologie
Karma and Effect
(2005)Karma and Effect2005
''One Cold Night'' Finding Beauty in Negative Spaces
(2007)Finding Beauty in Negative Spaces2007

Die album is 'n lewendige opname van Seether se 22 Februarie 2006 konsert gehou in die Grape Street Club, Philadelphia, Pennsilvanië. Die album bestaan uit 12 akoestiese snitte en sluit 'n DVD van die konsert en ander bonus materiaal in.

Lys en lengte van snitte

One Cold Night 
Die album se voorblad.
  1. "Gasoline" - 2:57
  2. "Driven Under" - 4:58
  3. "Diseased" - 3:46
  4. "Truth" - 5:15
  5. "Immortality" - 5:02
  6. "Tied My Hands" - 5:16
  7. "Sympathetic" - 4:12
  8. "Fine Again" - 5:05
  9. "Broken" - 4:17
  10. "The Gift" - 5:36
  11. "Remedy" - 3:41
  12. "Plastic Man" - 3:34
  13. "The Gift" [Alternatiewe ateljee weergawe] - 4:24

Album musikante

  • Shaun Morgan - Kitaar, stem
  • Dale Stewart - Baskitaar, agtergrond stem
  • John Humphrey - Tromme
  • Pat Callahan - Kitaar

Tags:

11 Julie2006SeetherSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AardeOnbemande vliegtuigSelfmoordAborsie in Suid-AfrikaMag (sosiale wetenskappe)VoëlDeelwoordGoogleSonBeesCarike KeuzenkampProteaMieliestronkIdioomNierversakingWiskundeKlem-in-die-kaakElon MuskAnglisismeLyfstraf in skoleSlawernyNatuurlike hulpbronJo BlackInligtingChemiese elementOopbroninhoudPseudowetenskapMielieKontinentAgtervoegselRegverdige handelSuid-Afrikaanse GrensoorlogGoudRooibloedselCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaShanzhaiEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaRekeningkundeMadison IvyWeermagThomas EdisonWaterkringloopLys van Kaapstad se voorstedeMenstruasieArabiesNG gemeente MurraysburgLiefdeNazi-DuitslandEben EtzebethMarsMensOrtopedieSirkelOorkruipersApartheidAdolf HitlerVoortrekkersAkroniemPoësieVingerseksEreksieJavaScriptAfleiding (taalkunde)Carles PuigdemontKweekhuiseffekLys van nedersettings in Suid-AfrikaLionel PetersonJaco JacobsLien se lankstaanskoeneGrootste rampe in Suid-AfrikaGroot GatPornhubSteve BikoBeroerte🡆 More