Onderbos: Plantspesie

Die onderbos (Trichocladus crinitus) is 'n boom wat 3–4 m hoog word wat 'n digte onderbos in die woud vorm.

Die boom kom voor vanaf Swellendam tot noord van Durban. Die SANBI-rooilys gee dit die veilige status LC. Die boom is endemies in Suid-Afrika. Die boom het donker blare en die bas is lig.

Onderbos
Onderbos: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Saxifragales
Familie: Hamamelidaceae
Genus: Trichocladus
Spesie:
T. crinitus
Binomiale naam
Trichocladus crinitus
(Thunb.) Pers., (1807)
Sinonieme
  • Dahlia crinita Thunb.
  • Trichocladus ecklonianus C.Presl
  • Trichocladus peltatus Meisn.

Die plant staan ook bekend as die Kaapse Haselaar, swart-haselaar, en die swart-towerhaselaar. Die boom se FSA-nommer is 142.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LongArabiesOrthopteraVreesElon MuskOutismeLys van Afrikaanse televisiereekseKolorektale kankerSwartrenosterBoerboelJakobHoofstadBrandbergNasionale VrouedagTweede WêreldoorlogOu Apostoliese KerkMaroela MediaWapen van Suid-AfrikaKlimaatveranderingBynierSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KolonoskopieLoodDuitse maselsDepressie (gemoedstoestand)VingerseksAtoomAkademiaSuid-Afrikaanse ReserwebankPlaattektoniekHamburgerCovid-19-pandemieKompasAardedagEkonomieSuurreënJagluiperdLGawes van die Heilige GeesAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKangaroeGriepTwaalf Stamme van IsraelAluminiumSias ReineckeWiskundeAndrew DavisSiya KolisiSeksVoëlSteenkool in Suid-AfrikaTelkomWiskundige terminologieGroot DepressieEnkelvoudige sinVierde Industriële RevolusieResensieMaatskappyTarentaleSprokieTweede VryheidsoorlogKinkhoesSpinnekopBeaufortskaalAlkoholismeRoofdierEienaamBrandmondsindroomAfrikaanse taalleerSeksualiteitSuid-Afrikaanse GrensoorlogGrondwet van Suid-AfrikaKoorsblaarMuskiet🡆 More