Namibië New Era

Die New Era is 'n daaglikse nasionale koerant wat deur die regering van Namibië besit word.

New Era
joernaal
Datum van stigting of ontstaan1992Wysig
Naam van werkNew EraWysig
Ligging van hoofkantoorWindhoekWysig
Taal van werk of naamEngelsWysig
Amptelike webwerfhttp://www.newera.com.na/, http://newera.com.naWysig

Die koerant is een van die vier nasionale koerante wat daagliks gepubliseer word. Dit word in Engels en vyf inheemse tale geskryf.

Namibië New Era
New Era voorblad

New Era het 'n gewone sirkulasie van 9,000, tot 11,000 op Vrydae. New Era is in 1991 as 'n weeklikse koerant gesig, en is later elke tweede week uitgegee. Sedert 2004 verskyn dit daagliks. New Era word gepubliseer in Engels en vyf inheemse tale: Herero, Oshiwambo, Damaras/Nama, Silozi, and Khwedam.

As gevolg van die regerings-eienaarskap daarvan word die koerant as SWAPO-gesind gesien. Hulle opposisie is die onafhanklike koerante: The Namibian (Engels en inheemse tale), Die Republikein (Afrikaans en Engels) en Allgemeine Zeitung (Duits).

Die redakteur van New Era is Chrispin Inambao.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

EngelsKoerantNamibië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EthiopiëVryheidsmanifesSuurstofKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSeptimius AwardsVaste stofBorsteHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalApokriewe boekeOnderwysKerrieNiersteenKunsmatige intelligensieAfrikanersTswanaKlavierSelfmoordKameelperdToekoms van die AardeAl-FatihaSkoolGeletterdheidIronieDrinkwatervoorsieningMadison IvyVulvaOrale seksBTWTierOranjerivierOnderhandelinge om apartheid te beëindigTamboraVryheidsdagVerstedelikingWikiquoteGrondsoorteAfrikaanse woordelys en spelreëlsRacheltjie de BeerSpringbokkeDiepaartromboseCorioliskragInligtingWater (molekuul)WolkKerngeneeskundeEuropaRina HugoRussiese inval in Oekraïne sedert 2022AarverkalkingWebwerfMoedersdagCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaRivier20ste eeuSpinnekopCradock-4TamatieKatoenIoonHoopBybelKlimaatsverandering in AfrikaNG gemeente JansenvilleMark (ekonomie)United Democratic FrontYsterTuisbladMaatskaplike verantwoordelikheidPikkewynDawidStam (taalkunde)LatynTolla van der MerweLiefdeNierLys van Afrikaanse rolprenteVlekvrye staalAartappel🡆 More