Damaras

Die Damaras is 'n volk in Namibië wat vandag sowat 182 487 tel en wie se klassifikasie as negroïde volk sedert 1969 deur antropoloë bevraagteken word.

Hulle verskil heeltemal van die Namas, met wie hulle 'n taal deel, en die ander swart stamme van Suider-Afrika. Oor die werklike herkoms van die Damaras kan net bespiegel word.

Damaras
Damaras
Totale bevolking: 182 487
Belangrike bevolkings  in: Namibië
Taal: Herero en Nama
Geloofsoortuiging: Afrika Tradisionele Godsdiens, Christene
Verwante etniese groepe: Bantoe, Namas
Damaras
Die tradisionele tuisland van die Damaras

Die Damaras het verspreid in klein groepies sonder 'n sentrale gesag gewoon. Hulle het van veldkos en jag gelewe, het tabak aangeplant, koper ontgin en gesmelt en het handel gedryf met artikels van koper en seepsteen. Aan die einde van die 19de eeu het die Damaras hulle by Okombahe gevestig en daar met landbou begin.

Bronnelys

  • Selle, Rianne (red.), SWA/Namibië Vandag, Afdeling Skakeldienste, Departement van Owerheidsake, Windhoek, 1988.

Verwysings

Tags:

1969NamasNamibiëSuider-AfrikaSwart mense

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ou Apostoliese KerkKonflik (proses)HulpwerkwoordDeon GrootVlag van Suid-AfrikaPotchefstroomMigrasie van voëlsGoogle TranslateBreinRina HugoPersoonlikheidWaterbesoedelingMetafoorSpringbokkeDermpoliepWillie JoubertKappie (skryfteken)StereotipeHage GeingobDagboekHoenderSowjetunieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaLaeveldKersfeesRooibloedselAngolese BurgeroorlogSnaarinstrumentMurraysburgSonApostoliese GeloofsendingPornografieEuropaGroot-VisrivierRymXenofobieInfeksieGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaProstaatkankerSweedsLikkewaanKolonialismeGedigSamestellingOnderwerp (taalkunde)BrandstofJan van RiebeeckRuimteBTWPastoorAfkortingKatherine JohnsonBosluisbytkoorsZack du PlessisIsraelKommunikasieKlimaatveranderingAfrikaanse WikipediaSteenkoolBuffelGetalErfenisdag (Suid-Afrika)Tweede VryheidsoorlogOlimpiese SpeleDurbanAfrikaanse taalleerKrampChromatografieCleopatra VIISkaakPolitieke partyJohn Samuel SchlesingerInternetLetterkundeKernkragNag van die lang messeMorfeem🡆 More