Navigasie

Navigasie in die tradisionele sin is die vermoë om jou posisie op die aardbol of in die ruimte te vind.

'n Persoon wat navigasie toepas is 'n navigator, en hy/ sy is dan besig om te navigeer. Die mens het oor die jare gereedskap gemaak wat hom/ haar kan help om meer presies te navigeer. Twee instrumente wat vandag nog gebruik word is die kompas en die kaart. Saam kan hierdie twee instrumente jou ligging op die aardbol baie presies uitwys. Daar is talle ander instrumente wat ook vir die doel gemaak is, soos die volgende:

Met die uitsondering van die GPS (Globale Posisioneringstelsel) is die kompas en kaart die maklikste om te gebruik, en ook die goedkoopste vir 'n jong/amateur navigator.

Tags:

AardeKaartKompas

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkilpadKonsentrasiekampImpakte van toerismeInsekWoordeboek van die Afrikaanse TaalNavorsingWes-KaapOplossing (chemie)KonjunktivitisSuikersiekteAmhariesRudi ClaaseHemelvaartsdagReg tot ‘n gesonde omgewingGrondsoortePad na jou hartSendelingposisieNelson MandelaLettergreepHoofkarakterMonopolieTolla van der MerweKlimaatveranderingKolonoskopieMilitêre diensplig in Suid-AfrikaNasionale VrouedagAfrikaanse taalleerDemokrasieHandelsmerkAfrikaWortelKolitisWolkOu Apostoliese KerkLys van nedersettings in Suid-AfrikaSlag van BloedrivierRobbeneilandCovid-19-pandemieLys van hoofstedeHoofletterBrandmondsindroomLabia (geslagsdele)Vincent van GoghGewone breukeMaatskaplike verantwoordelikheidPaddaOseaanbesoedelingVulkanismeAkuutKongo-krisisMaatskappyToerismePretoriaVolstruisSwart nasionalismeDuitse maselsMynbouByvoeglike naamwoordWerkwoordSeksuele penetrasieMigrasie van voëlsKalsiumSilwerTopsy SmithTweede VryheidsoorlogViëtnamLika BerningLys van musiekinstrumenteLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSteve BikoNierversakingDriedimensioneelKoos BekkerEnsiklopedieHaasVerstedeliking🡆 More