Asimut

Asimut is 'n wiskundige begrip wat as 'n hoek tussen die x-as in die xy-vlak en 'n punt gedefinieer word.

Dit word gewoonlik deur die simbool θ voorgestel. Dit het verskeie praktiese toepassings insluitende in navigasie, sterrekunde, kartografie, mynbou en artillerie. Die woord asimut is afgelei van die Middeleeuse Latyn azimut wat weer afkomstig is van die Arabies السمت ('al-sumūt') meervoud van al-samt die weg. Dit staan ook veral in navigasie of sterrekunde as die toppuntshoek bekend.

Asimut
Diagramtiese voorstelling van die Asimut, θ

Verwysings

Tags:

ArtillerieLatynMiddeleeuePunt (meetkunde)WiskundeX-as

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nazi-DuitslandKhoisanKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSkildklierLetterkundeVoorsetselMartin Luther King jr.OostenrykParlement van Suid-AfrikaRichard Francis BurtonHomofoonHidroulikaVulvaKoekie (rekenaarwetenskap)VersamelnaamRookgewoonteViëtnamoorlogWebwerfEtniese groepKlinkerEskomJeugdagHoenderVingerseksHadedaVlag van Suid-AfrikaJakarandaRicus NelSonkragOpenbare betrekkingeMantisBloedgroepIntensiewe vormEngelsApple II-reeksKatEerste WêreldoorlogGesonde dieetReg tot ‘n gesonde omgewing1 HenogSoogdierGewone luislangFamilie (verwantskap)PokkeWiskundige terminologieBybelOmgewingsgesondheidSlag van BloedrivierBotswanaGroepsgebiedewetAspoestertjiePretoriaToerismeSirkelPomeloManslagSeksueel oordraagbare infeksieAtleetvoetOorstromingRuslandAfkappingstekenTrekklavierE-posLys van Suid-Afrikaanse skrywersMierSigaretWatersuiweringMetaalAnale seksHartaanvalEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaHeupMelaatsheidMetafoor🡆 More