Trenton

Trenton is die hoofstad van die deelstaat New Jersey en administratiewe setel van die Mercer County en is geleë langs die Delawarerivier waar die laaste baken is vir gety navigasie.

Die eerste blanke setlaar was Mahlon Stacy wat reeds in 1679 'n huis en meule gebou het waarom later 'n klein gemeenskap gevorm het. In 1714 het William Trent 800 akker grond gekoop van Stacy en dit verder ontwikkel. Die huis wat hy in 1719 gebou het staan nog steeds en is nou 'n museum. Die nedersetting het bekend geword as Trent's Town.

Trenton
Trenton

Kaart Wapen
Trenton
Trenton
Vlag
Trenton
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Trenton New Jersey
 County Mercer
 Koördinate 40°13′N 74°45′W / 40.217°N 74.750°W / 40.217; -74.750
 Stigting 1679
 Geïnkorporeer op 13 November 1792
 Oppervlakte:  
 - Totaal 21 122 vk km
 Hoogte bo seevlak 15 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 84 349
 - Bevolkingsdigtheid 4 286,5/vk km
 Tydsone OST (UTC -5)
 Somertyd ODT (UTC -4)
 Burgemeester Eric Jackson
 Amptelike Webwerf trentonnj.org

Die deurslaggewende Slag van Trenton het op 26 Desember 1776 gedurende die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog hier plaasgevind.

Epidemiese uitbrake van geelkoors in Philadelphia gedurende 1794,1798 en 1799 het tot gevolg gehad dat beamptes van die Federale regering tydelik in Trenton werksaam was.

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 22, Bladsy 467.
Trenton  Hoofstede van die Verenigde State Trenton 
HoofstedeAlbanyAnnapolisAtlantaAugustaAustinBaton RougeBismarckBoiseBostonCarson CityCharlestonCheyenneColumbiaColumbusConcordDenverDes MoinesDoverFrankfortHarrisburgHartfordHelenaHonoluluIndianapolisJacksonJefferson CityJuneauLansingLincolnLittle RockMadisonMontgomeryMontpelierNashvilleOklahoma CityOlympiaPhoenixPierreProvidenceRaleighRichmondSacramentoSaint PaulSalemSalt Lake CitySanta FeSpringfieldTallahasseeTopekaTrenton

Tags:

County (Verenigde State)DelawarerivierHoofstadNew JerseyVSA-deelstaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MorfeemSoutsuurNierversakingGeelsugDemokrasieMaselsKlem-in-die-kaakRob HersovHernubare energieMonopolieTuisbladSpysverteringstelselSuid-Afrikaanse randVersoeningsdagKoolstofdioksiedFinale OplossingGeslagBlaarLettergreepStaalVrouWinterSelfkonsepFiela se kind (rolprent)AntisemitismeLieweheersbesieKankerPretoriaFeminismeKnieAgtervoegselLandbouSeegolfFabelRenteJodePriemfaktorMenseregteSomerVlagterminologieVolhoubaarheidEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaAborsieSkuinsstreepUitwerking van klimaatsveranderingWesterse filosofieDierNetbalTweede VryheidsoorlogJakkalsMigrasie van diereYstertydperkSeksLys van Griekse mitologiese figureVaginale kankerPinksterKlimaatveranderingKlinkerWeer (meteorologie)BoelieryWortelKultuurRenosterVulkaanVerkleurmannetjieVierkantswortelWoordeskatLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierTafelbergSeksposisieEreksieFisiese oefeningDriedimensioneelMiljardGestremdheidJudaïsmeKrieket🡆 More