Nahuatl

Nahuatl (nawa-tl, , luister (hulp·inligting), letterlik: mooi of helder klank en tlahtol-li taal of tale) of Asteeks (), voorheen Meksikaans (mexihkacopa, , letterlik: in die wyse van Meksika of mexikatlahtolli, letterlik: Mexika-taal), is die belangrikste inheemse taal van Noord-Amerika met sowat 1,7 miljoen sprekers in die Meksikaanse deelstate Estado de México, Puebla, Guerrero, Hidalgo, Veracruz, Oaxaca, Durango, Morelos, Meksikostad, Tlaxcala, San Luis Potosí, Michoacán, Jalisco en Nayarit.

    Hierdie artikel handel oor die taal in Meso-Amerika. Vir die etniese groep, sien Nahua.

Nahuatl word deur die Nahuas, voorheen een van die Meso-Amerikaanse beskawings, gepraat en is sedert 2003 'n amptelike taal van Meksiko. Die taal is tot die Spaanse verowering van Meksiko in 'n eie alfabet geskryf en sedertdien word die Latynse alfabet gebruik.

Nahuatl
Nawatlahtolli, mexikatlahtolli, mexkatl, mexikanoh, mehkanohtlahtol, masewaltlahtol 
Uitspraak: [ˈnaːwatɬ]
Gepraat in: Vlag van Meksiko Meksiko
Vlag van El Salvador El Salvador
Vlag van Guatemala Guatemala
Vlag van Nicaragua Nicaragua
Vlag van Kanada Kanada
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Totale sprekers: Vlag van Meksiko 1 730 000
Vlag van Verenigde State van Amerika 140 800
Vlag van El Salvador 500–1300
Taalfamilie: Uto-Asteeks
 Nahuan
  Asteeks
   Nahuatl 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Meksiko Meksiko
Gereguleer deur: INALI
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: nah
ISO 639-3: nhe 
Verspreiding van Nahuatl in Meksiko
Nahuatl
Hedendaagse verspreiding van Nahuatl in Meksiko
Nahuatl
Hedendaagse verspreiding van Nahuatl in Noord-Amerika
Nahuatl
Dialekte van Nahuatl in hedendaagse gebiede van Meso-Amerika (wit) en die historiese verspreiding van Nahuatl (grys)

Nahuatl is veral bekend as taal van die Asteke, Tlaxcalteke en Tolteke in die huidige Meksiko, almal Nahua-volke. Tydens die Asteekse tydperk het Nahuatl as lingua franca in Sentraal-Amerika gedien. In die moderne tydperk is Nahuatl 'n natuurlike taal in El Salvador en Meksiko en word deur immigrante in Guatemala, Nicaragua, Kanada en die Verenigde State van Amerika gepraat. Hedendaags is die meeste Nahuas tweetalig met Spaans as tweede taal. Bekende Afrikaanse leenwoorde uit Nahuatl sluit avokado, chayote, sjokolade, kojote, peyote, axoloti en tamatie in.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Nahuatl 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Nahuatl

Tags:

Amptelike taalDeelstate van MeksikoDurangoJaliscoLatynse alfabetLêer:Nawatl.oggMeksikoMeksikostadMeso-AmerikaMorelosNahuaNawatl.oggNayaritNoord-AmerikaOaxacaSpaanse verowering van die Asteekse RykTaalTlaxcalaVeracruzWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suider-AfrikaAgtervoegselKitaarOmtrek, oppervlakte en volumeGeskiedenis van AfrikaansLongOranjerivierKrieketElektroniese of digitale mediaWieg van die MensdomBronsLewerMusiekAppelNeurenberg-verhoreSeptimius AwardsJaco JacobsBorsteSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994BotswanaTegnologieLeestekenAntjie SomersNasiebouOnse VaderKoppeltekenGesonde dieetAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVioolGesondheidVaginale kankerEierstokRuimteUnited Democratic FrontLiefdeSwemSeksualiteitSosiale mediaKolonialismeNag van die lang messeKletsrymAfrikaanse naguilDansLys van kinderspeletjiesSeisoenKommunismeMeningsverskil oor aardverwarmingHartversakingNamibiëBlaarFrankrykKoorsblaarGreen PornoSelfbeeldHindoeïsmeBeaufortskaalNagmaalBreedtegraadKaapse VlakteLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Ruan PienaarResensieInflasieN.P. van Wyk LouwVerenigde State van AmerikaAardeSkaakProstaatkankerSeksposisieVratSwart nasionalismeAngina pectorisIntensiewe vormBeeldspraakMielieAfrikaanse Taalmonument🡆 More