Avokado: Boom inheems aan Meksiko

Die avokado (Persea americana) is 'n boom inheems aan Meksiko en Sentraal-Amerika, en behoort tot die familie Lauraceae in die klas bedeksadiges, saam met kaneel, kamfer en lourier.

Avokado
Close-up picture of foliage and avocado fruit
Avokadovrugte en -blare, Réunion
Avokado: Boom inheems aan Meksiko
Ryp avokadopeer en dwarssnit
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Magnoliids
Orde:
Laurales
Familie:
Genus:
Persea
Spesie:
P. americana
Binomiale naam
Persea americana
Mill.
Sinonieme

Persea gratissima

Avokado, rou
Voedingswaarde per 100 g
Energie 160 kcal   670 kJ
Koolhidrate     8.53 g
- Suikers  0.66 g
- Dieetvesel  6.7 g  
Vette14.66 g
- versadigde  2.13 g
- mono-onversadigde  9.80 g  
- poli-onversadigde  1.82 g  
Proteien 2 g
Water73.23 g
Vitamien A gelyk.  7 μg 1%
- β-karoteen  62 μg 1%
Tiamien (Vit. B1)  0.067 mg  5%
Riboflavien (Vit. B2)  0.13 mg  9%
Niasien (Vit. B3)  1.738 mg  12%
Pantoteensuur (B5)  1.389 mg  28%
Vitamien B6  0.257 mg20%
Folate (Vit. B9)  81 μg 20%
Vitamien C  10 mg17%
Vitamien E  2.07 mg14%
Vitamien K  21 μg20%
Kalsium  12 mg1%
Yster  0.55 mg4%
Magnesium  29 mg8% 
Fosfor  52 mg7%
Kalium  485 mg  10%
Natrium  7 mg0%
Sink  0.64 mg6%
Fluoried 7 µg
Link to USDA Database entry
Persentasies is relatief tot VSA
aanbevelings vir volwassenes.
Bron: USDA Voedingstof-databasis

'n Avokadopeer is 'n vrug met 'n groen skil en vlesige lyf wat peervormig, eiervormig, of rond kan wees. Dit is afkomstig van 'n tropiese plant bekend as 'n avokadoboom (Persea americana). Teen die tyd dat die avokadopeer ryp geword het, het die skil waarskynlik na donkerbruin of selfs swart verkleur.

Top sewe avokadoproduserende lande in 2020
Land Produksie (ton)
Vlag van Meksiko Meksiko 2 390 000
Vlag van Colombia Kolombië 880 000
Vlag van Dominikaanse Republiek Dominikaanse Republiek 680 000
Vlag van Peru Peru 660 000
Vlag van Indonesië Indonesië 610 000
Vlag van Kenia Kenia 320 000
Vlag van Brasilië Brasilië 270 000
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika (18de) 90 200
Wêreld 8 060 000

Bron: FAOSTAT van die Verenigde Nasies

Sover bekend is avokado's die rykste bron van fitosterole in vrugte. Fitosterole is natuurlike plantverbindings in die triterpeenfamilie wat struktureel met cholesterol vergelykbaar is, en bekend is vir cholesterolverlagende, anti-inflammatoriese en antioksidante eienskappe, benewens voordele vir die immuunstelsel. Avokado's bevat ongeveer 26 mg fitosterole per 30 g, of 57 mg per halwe vrug. Fitosterole is vetoplosbare stowwe wat feitlik afwesig is in ander vrugte wat tipies min plantvette bevat, maar is wel algemeen aanwesig in verskillende neute en sade, byvoorbeeld sesam-, vlas-, pampoen- en sonneblomsaad, benewens pistagio, tahini, amandels en amandelbotter.

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Morfologie (taalkunde)Maroela Media16 NovemberGrondwet3D-rolprentMondLiefdeWeer (meteorologie)EskomPubliekRassismeBeroertePersSuid-SothoGeografie van Suid-Afrika20ste eeuBybelKrapProstaatkankerKangaroeViëtnamVoornaamwoordVrystaatWebwerfAppendiksJansenvilleVraag en aanbodGrondbesoedelingDroogteDeelwoordC. Louis LeipoldtOutismePornografieWaterNederduitse Gereformeerde KerkGeskiedenis van Suid-AfrikaMuskeljaatkatResensieDigvormKoperGesondheidSkildklierWoordKweekhuiseffekWeervoorspellingToekoms van die AardeGeldeenheidGriepPerdSean CombsKunsmatige intelligensieKasteel die Goeie HoopTierAfrikanernasionalismeSonnestelselVerkoueAfrikaanse woordelys en spelreëlsPlastiekHeupvervangingGevolge van aardverwarming op oseaneOm-te-infinitiefkonstruksieMark (ekonomie)EngelsHartversakingKunstenaarEthiopiëPoesJakkalsOrtopedieSwartbewussynsbewegingInfeksieSeisoenSuid-Afrikaanse ReserwebankSelfoon🡆 More