Nachitsjevan (Aserbeidjans: Naxçıvan) is 'n outonoom eksklawe van Azerbeidjan en lê tussen die Iran in die suid, Armenië in die noordoos en die Turkye in die noordwes.
| |||||
Nasionale leuse: Geen | |||||
Ligging van Nachitsjevan in Azerbeidjan | |||||
Kaart van Nachitsjevan | |||||
Amptelike tale | Aserbeidjans | ||||
Hoofstad | Nachitsjewan | ||||
Grootste stad | Nachitsjewan | ||||
Eerste Minister | Vasif Talibov | ||||
Oppervlakte - Totaal | 5 363 vk km | ||||
Bevolking - Totaal (2007) - Bevolkingsdigtheid | 398 000 70,76/vk km | ||||
Geldeenheid | Aserbeidjanse Manat (AZN) | ||||
Tydsone | UTC: UTC +4 | ||||
Volkslied | Geen |
Tussen Nachitsjevan en Azerbeidjan lê die armeniese gebied Sangesur en die hoofstad en grootste stad is Nachitsjewan. Nachitsjevan het 398 000 inwoners in 2007 gehad en 'n oppervlakte van 5 363 km². Nachitsjevan was 1990 'n omstrede gebied.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Nachitsjewan, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.