Ng Gemeente Stilfontein-Sentraal

Die NG gemeente Stilfontein-Sentraal is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).

Die gemeente is gestig in 1960, net vyf jaar ná die dorp Stilfontein se moedergemeente. Die kerkgebou is geleë by Gonubiestraat 15, Stilfontein. In 2013 was die leraars di. F. Van Heerden en A.S. du Plooy. Daar was in daardie jaar 312 doop- en 1 554 belydende lidmate, altesaam sowat sewe keer meer as die totale lidmate van die moedergemeente.

Enkele leraars

  • Jacobus Marthinus Gerber, 1961 – 1967
  • Gerard Albertus Cruywagen, 1980 – 1983
  • Willem Jakobus Kleynhans, 1967 - 1991

Bronne

  • Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.

Eksterne skakel

Tags:

Nederduitse Gereformeerde Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sharpeville-slagtingErosietipesPolitieke partyTrekarbeidJo BlackSelfoonDermpoliepSamestellingLandbouHomofoonLettergreepEerste WêreldoorlogAntisemitismeAfrikaanse TaalmonumentOsoonlaagWes-KaapEkonomie van Suid-AfrikaJode in Suid-AfrikaTafelbergUniondaleSuid-SothoNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaOseanografieGoogle TranslateMickey MuisPubliekVersamelnaamAfrikaanse taalleerKoolhidraatAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSterAfrikaBesoedelingDarwinismeSpeelkaartKangogrotteBTWSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeKoperGreta ThunbergKatherine JohnsonLimpopo (rivier)Desmond TutuGeskiedenis van AfrikaansAfrikaanse naguilWikimedia-stigtingBoelieryGloeilampSonnestelselNarsistiese persoonlikheidsteuringLien se lankstaanskoeneVolstruisKongo-krisisSaartjie BaartmanNasiebouVulkaanMahatma GandhiLewerMondKrampLetterlike en figuurlike taalgebruikEllipstekenHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalHomoniemSeksuele penetrasieToringHeidelberg, GautengBronsHage GeingobVoedingKarakteriseringBestaansboerderyKernoorlog🡆 More