Stilfontein

Stilfontein is 'n dorp wat tussen Klerksdorp en Potchefstroom in die Noordwes-Provinsie van Suid-Afrika lê.

Die N12 nasionale pad gaan langs Stilfontein verby.

Stilfontein
Stilfontein is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Stilfontein
Stilfontein
Stilfontein Stilfontein se ligging in Noordwes
Koördinate: 26°50′34″S 26°46′28″O / 26.84278°S 26.77444°O / -26.84278; 26.77444 26°46′28″O / 26.84278°S 26.77444°O / -26.84278; 26.77444
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikDr Kenneth Kaunda
MunisipaliteitMatlosana
Stigting1949
Oppervlak
 • Totaal138,82 km2 (53,60 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal17 942
 • Digtheid129/km2 (330/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense55.5%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense1.5%
 • Swart mense42.5%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Afrikaans53.2%
 • Tswana11.1%
 • Engels10.6%
 • Sotho10.2%
 • Ander14.8%
Poskode (strate)
2551
Poskode (posbusse)
2550
Skakelkode018

Geskiedenis

Die dorp se geskiedenis is verweef met die van goud. 'n Skot, Charles Scott, het 'n plaas in die omgewing bekom en dit Strathvaal genoem, na aanleiding van die Strathmore graafskap van waar hy afkomstig is. In 1888 het hy goud op sy plaas ontdek, 'n uitloper van die hoofgoudrif. Hy het dit die Strathmorerif genoem. Hierdie rif was baie diep gesetel onder dolomiet. Na sy dood het sy seun die soektog voortgesit en 'n opsie op die plaas Stilfontein gekry. Nadat daar geboor is, is die rif bevestig.

Die dorp word in 1949 as 'n woongebied vir die Hartebeesfontein-, Buffelsfontein- en Stilfontein-goudmyne gestig. Produksie by die myne begin in 1952. In Maart 2005 skud 'n aardbewing die stad en beskadig geboue. Die oorsaak van die ramp is as gevolg van mynbou-aktiwiteite in die omgewing aangewys, en die Hartebeesfontein- en Buffelsfontein-myne is gevolglik gesluit.

Bevolking

In 2011 was 55.5% van die bevolking wit mense.

Samestelling van bevolking
Swartmense: 42.5%
Blankes: 55.5%
Kleurling: 1.5%
Indiër: 0.3%

Sien ook

Bronne

  • Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.

Tags:

Stilfontein GeskiedenisStilfontein BevolkingStilfontein Sien ookStilfontein BronneStilfonteinKlerksdorpN12 (Suid-Afrika)NoordwesPotchefstroomSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Verenigde KoninkrykOrthopteraLys van Afrikaanse skrywersNic de JagerWaterhertOosters-Ortodokse KerkGeurmiddelVrouNazi-DuitslandMeksikoKopieregHernubare energieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureFridtjof NansenSuid-AfrikaWayde van NiekerkBTWHoërskool NoordheuwelSean CombsWikiBrasiliaanse nasionale rugbyspanVier temperamenteBosluisbytkoorsEuropaGalblaasOoiGawes van die Heilige GeesSeekoeiMuggieKoggelmanderSterTurksvyGeorgiese nasionale rugbyspanKlein-KarooBoomAleksei NawalniMediaWikiCyril RamaphosaPoleTaalJaco du PlessisRegardt van den BerghLys van Afrikaanse televisiereekseGriepErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2E-regeringSarah Rose KarrAnnelize van der RystSpysverteringstelselPaarl GimnasiumPalmsondagWladimir PoetinMiddelmisbruikIndiëDulcie van den BerghNelson MandelaVoorhuidRenteBoeberSuid-KoreaDepressie (gemoedstoestand)KatOrale seksByJohan StemmetHolocaustDikdermSuiwelproduk🡆 More