Ng Gemeente Klerksdorp-Wilkruin

Die NG gemeente Klerksdorp-Wilkruin is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Sinode van Wes-Transvaal).

Die gemeente is gestig in 1980. Die kerkgebou is geleë by Dr. Yusuf Dadoolaan 73, Wilkoppies, Klerksdorp. In 2013 was die leraar ds. A.P. Burger. Daar was in daardie jaar 125 doop- en 580 belydende lidmate.

Bronne

  • Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.

Tags:

Nederduitse Gereformeerde Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DemokrasieRooms-Katolieke KerkDramaPersentasieSenuweestelselSpelerposisies in rugbyNasionalismeMakrielTonnels van Củ ChiKlinkerGoeie VrydagJeuksiekteGianna MichaelsEkotoerismeSpekboomToyota CorollaKleinblouoorglansspreeuLys van visseMaagsweerAfrikaanse Wikipedia.npMin ShawKankerGrondEpilepsieWit-DonderdagBoomMiddelmisbruikDansEnsiemJudas IskariotVyfsterRobin WilliamsVersamelnaamGlenys LynneVigs8 AprilBeroerteLys van Suid-Afrikaanse musikanteJan BloukaasJohannes KerkorrelSelfstandige naamwoordAgorafobieTsongaAktuarisLys van presidente van BurundiEuropaHernubare energieAfrikaanse TaalbewegingSkaapVlag van Suid-AfrikaCourseraKongo-krisisGordelroosEreksieKasteel die Goeie HoopKaliumSitrusSlaapapneeAngkor WatSkilpadDeon MeyerBoet TroskieSonpaneelLys van bekende Suid-AfrikanersNamibiëLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)ToerismeGoogle TranslateHennie MaasMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaLys van landeBoraksDocumentaLiesbreuk🡆 More