Mokolodam

Mokolodam is 'n dam in die Mokolorivier naby Lephalale in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.

Die dam is in 1980 geopen met 'n wal wat 55 m hoog is en 'n bakmaat van 146 miljoen m3.

Mokolodam
Amptelike naam Mokolodam
Ligging Limpopo
Provinsie/Land Suid-Afrika
Koördinate 23°58′30″S 27°43′1″O / 23.97500°S 27.71694°O / -23.97500; 27.71694 27°43′1″O / 23.97500°S 27.71694°O / -23.97500; 27.71694
Dam in Mokolorivier
Doel Nywerheid en huishoudelik
Openingsdatum 1980
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Grondvulling
Hoogte van wal 55 m
Lengte van wal 525 m
Bakmaat 146 000 000 m³
Reservoir Mokolodamreservoir
Damoppervlak 828 ha

Dit word deur die Mokolodam-natuurreservaat omring.

Sien ook

Verwysings


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

LephalaleLimpopoMokolorivierSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vierde Industriële RevolusieSeekoeiApartheidNoord-KaapLiewe HeksieArabies-Israeliese konflikBronadresGroepsdrukKriekSkaapVloeistofVerenigde State van AmerikaAfro-AmerikanersSeksuele opwekkingBraaiNedersettingLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaBorsteRacheltjie de BeerKalsiumBruto binnelandse produkKongo-krisisKoos du PlessisZoeloeKoos BekkerSpringbokkeKorrupsieMotorvoertuigBrittany Ashton HolmesVryheidsmanifesSiya KolisiDesmond TutuVeerJudaïsmeGriekwa-AfrikaansBrongitisOlifant16 NovemberJSELeonardo da VinciGianna MichaelsYouTubeErfenishulpbronBorskankerAardbewingOnderhandelinge om apartheid te beëindigSeksualiteitJansenvilleNadia ValvekensKrokodilPablo PicassoAssonansieSkoenlapperNasionaal-SosialismeRobbeneilandMiskruierNamibwoestynSout (chemiese stof)Christiaan Frederik BeyersAfkortingWitbloedselToerismePseudowetenskapBakterieVergelykings (taalkunde)OseaanbesoedelingVioolEerste WêreldoorlogDolfynDuitse maselsOlimpiese Somerspele 2012🡆 More