Mimamsa

Mimamsa (Sanskrit: मीमांसा) is een van die ses groot ortodokse skole van Hindoeïsme.

Dit beteken letterlik "bepeinsing" of "kritiese ondersoek" en verwys dus na ’n tradisie van oordenking wat dui op die betekenis van sekere Vediese geskrifte. Dit is ook bekend as Purva-Mimamsa vanweë die fokus daarvan op die vroeëre Vediese geskrifte wat oor rituele dade handel.

Die ander vyf ortodokse skole is Samkhya, Nyaya, Vaisheshika, Vedanta en Yoga.

Verwysings

Skakels

  • Mimamsa  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

HindoeïsmeSanskritVeda

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Depressie (gemoedstoestand)PneumatikaJacques LootsEkonomiese sektorNaaldekokerIhramHernubare energieSlag van Dien Bien PhuPornografiese subgenresBoomMenslikepapilloomvirus-infeksieJavaScriptAnale kankerTrekarbeidGetalHomofoonPoësieHerpes simplexBynierGeskiedenis van AfrikaansLyfstraf in skoleKindermishandelingSeksDemografie van Suid-AfrikaSikloonMaselsJodeGeboorteGlenys LynneKunsmatige intelligensieJimmy DludluKriekDeelstate van die Verenigde State van AmerikaJohannesburgBartolomeus DiasGroot Muur van ChinaLys van kinderspeletjiesIslamPeriodieke tabelSnaarinstrumentBeaufortskaalVigsSowjetunieApostoliese GeloofsbelydenisJeugdagVloeistofSout (chemiese stof)GoogleSamestellende afleidingNoord-AmerikaKain en AbelKommunismeHindoeïsmeLys van chemiese elemente volgens atoomgetalOlimpiese SpeleGeelsugWatersuiweringKimberleyMathys RoetsSuid-Afrikaanse randOmanLewerMarokkoOrgasmeElandréKeramiekDundermGipsAfrikaanse TaalmonumentHandelsmerkHomoniemMenslike seksuele gedragMeningsverskil oor aardverwarmingGeografie van Suid-Afrika🡆 More