Olyfbyvreter

Die olyfbyvreter (Merops superciliosus) is 'n gelokaliseerde algemene intra-Afrika broeiende somertrekvoël.

Dit leef in breëblaarboomveld naby mere, riviere en moerasse. Hulle word die maklikste gesien in noordwes-Namibië. Dit is 'n skaars standvoël in Mosambiek. In Engels staan die voël bekend as die Madagascar (Olive) Bee-eater.

Olyfbyvreter
Olyfbyvreter
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Merops
Spesie:
M. superciliosus
Binomiale naam
Merops superciliosus
Linnaeus, 1766
Olyfbyvreter
Die verspreiding van die olyfbyvreter in Suider-Afrika.

Identifikasie

Die voël is 24 cm groot en saam met die stert is dit 30 cm lank en die voël weeg 38 tot 48 gram; dit is kleiner as die blouwangbyvreter. Die kroon is bruin, die wenkbrou en wangstrepe is wit. Die keel is rooibruin en die bors is groen.

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GlobaliseringVergelykings (taalkunde)Preseminale vloeistofCovid-19-pandemieWikiquoteKunsHoopHandelsmerkLys van Suid-Afrikaanse musikanteInternetGeskiedenis (vakgebied)MaagKlankPriemgetalWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaHeupBek-en-klouseerRefleksieViëtnamSlangTrappe van vergelykingStam (taalkunde)FraktuurSeksueel oordraagbare infeksieLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsLoodRooikatFabelDieregeluideVulkanismePseudowetenskapPlastiekSkildklierDistrik SesStudievaardighedeNaaldekokerMisdaadWerkloosheidJapie GreylingSteve BikoRoofvoëlVerstedelikingKoppeltekenVierde Industriële RevolusieTweede VryheidsoorlogJavaScriptGeldGoeie VrydagKoorsVaalrivierNG gemeente JansenvilleBateHoofstadJaco JacobsLetterlike en figuurlike taalgebruikAkuutVersoeningsdagHeks van HexrivierHector PietersonHartaanvalGoogle TranslateGeografie van Suid-AfrikaTopsy SmithBreyten BreytenbachGroepsgebiedewetNasionaal-SosialismeChatGPTNommertekenSonnestelselSeksposisieJakkalsOseaanTafelbergGeskiedenis van Afrikaans🡆 More