Melt Sieberhagen: Suid-Afrikaanse akteur

Melt Sieberhagen is 'n Suid-Afrikaanse akteur, komediant, stemkunstenaar en regisseur.

Hy is in Ventersdorp gebore.

Melt Sieberhagen
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Alma mater Universiteit van Pretoria
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2001–nou
Rolprente Oh Schuks, I'm Gatvol; Poena is Koning; District 9; Superhelde
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Opleiding

Hy behaal in 2001 'n BA-graad in drama aan die Universiteit van Pretoria .

Filmografie

Televisie-optredes

Hy het in verskeie Suid-Afrikaanse sepies gespeel, asook die Afrikaanse komediesketsprogram Kompleks II. Hy was ook deel van die vaste rolverdeling van Proesstraat. Hy het ook in televisie-advertensies vir Cell C, TOPS @ Spar, Bioplus, McCarthy Call-a-car en Wimpy verskyn. As stemkunstenaar het hy ook tot verskeie televisieprogramme, advertensies en radioadvertensies bygedra.

Rolprentverskynings

  • Superhelde
  • District 9
  • Footskating 101
  • Poena is koning
  • O Schuks...I'm Gatvol! (2004)

Verhoogwerk

Verwysings

Tags:

Melt Sieberhagen OpleidingMelt Sieberhagen FilmografieMelt Sieberhagen VerhoogwerkMelt Sieberhagen VerwysingsMelt SieberhagenAkteurSuid-AfrikaVentersdorp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NagapieRefentse MorakeHoofpynKunsAnilingusRing van VuurBoerjatië7de LaanPornhubOrgasmeSaccharomyces cerevisiaeSkildklierViëtnamLys van ingelyfde NG gemeentesLewerDiktatorskapSonsverduisteringKarooChirurgieFotoCaroline, Prinses van HannoverWeegskaal (sterreteken)Volksrepubliek ChinaDuitse maselsLiewe HeksieLys van sterrewagkodesHadjRepubliek ChinaKolorektale kankerTaalLys van elemente volgens simboolKolonoskopiePeter UeberrothMuskeljaatkatFalklandeilandeKoöperasiestoriesMagda van BiljonArabiesVictoria AzarenkaRooiwaterBrasiliëMarkus JoosteTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinKunsmusiekBrjansk-oblastJohan StemmetVerenigde StateSteenkoolArmeniëMieliestronkSaoedi-ArabiëWoordeboek van die Afrikaanse TaalRooms-Katolieke KerkRoebelMiddeleeueBahamasKroonprinses van DenemarkeLys van landeAardbewingAlex KrizhevskyN.P. van Wyk LouwAfkortingNuwe TestamentTongaLetterlike en figuurlike taalgebruikHillary Anne MatthewsBangladesjNoordwes-UniversiteitJagluiperdMonargie van die Verenigde KoninkrykOraniaBoer Soek 'n VrouVSA dollarCharles II van EngelandRomeDieetkunde🡆 More