Melkitiese Grieks-Katolieke Kerk

Die Melkitiese Grieks-Ortodokse Kerk (Arabies:كنيسة الروم الملكيين الكاثوليك, Kanīsat ar-Rūm al-Malakiyyīn al-Kāṯūlīk) is ’n Oosters-Katolieke Kerk in volle gemeenskap met die Rooms-Katolieke Kerk.

Aan die hoof daarvan is patriarg Youssef Absi, met sy hoofkwartier in Damaskus, Sirië. Die Melkiete, wat die Bisantynse Rite volg, kan hulle geskiedenis naspeur tot by die vroeë Christene van Antiogië, voorheen in Sirië en tans in Turkye. Hier het Petrus in die 1ste eeu n.C. die Christendom bekendgestel.

Melkitiese Grieks-Katolieke Kerk
’n Melkitiese Grieks-Ortodokse kerk in Damaskus.

Die Melkitiese Kerk is verwant aan die Grieks-Ortodokse Kerk van Antiogië. Dit is hoofsaaklik gesentreer in Sirië, Libanon, Jordanië, Israel en Palestina. Lidmate kom egter oor die hele wêreld voor vanweë migrasie as gevolg van vervolging. Daar is tans wêreldwyd sowat 1,6 miljoen lidmate. Hoewel die Melkitiese Grieks-Katolieke Kerk sy Bisantynse liturgiese tradisies met die kerke van Oosterse Ortodoksie deel, is die kerk amptelik deel van die Rooms-Katolieke Kerk sedert die herbevestiging van sy vereniging met Rome in 1724.

Sien ook

Verwysings

Skakels

  • Melkitiese Grieks-Katolieke Kerk  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

AntiogiëArabiesBisantynse RykDamaskusOosters-Katolieke KerkeRooms-Katolieke KerkSimon PetrusSiriëTurkye

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JudaïsmeChristendomTaalJaco JacobsC.J. LangenhovenTikTokVulvaVloeistofDramaRenaissanceDesmond TutuLys van Afrikaanse rolprenteDierAntisemitismeIntensiewe vormGawes van die Heilige GeesKankerBrittany Ashton HolmesKoos BekkerMilitêre diensplig in Suid-AfrikaMetafoorLeierskapKoolstofSkoenlapperSkynprivaatnetwerkVormKoorsKlimaatsverandering in AfrikaSamestellende afleidingConsolidated B-24 LiberatorDikdermKersfeesDiskriminasieJeuksiekteHokkieMiddelmisbruikGrondwet van Suid-AfrikaVioolAB de VilliersInflasieVersamelnaamVerlede tydWebwerfMusieksimbolePlae van EgipteMaagEksponentLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaOligopolieMynbouSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994NederlandDuitse maselsSeksismeVolhoubare ontwikkelingVolstruisKortverhaalSprokieKonsentrasiekampLyfstraf in skoleVoornaamwoordWaarheid-en-versoeningskommissieBybelStaalAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMandalaDirekte en Indirekte redeSkildklierAppendiksPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaJohan BadenhorstSpringbokkeNamibiëHeks van HexrivierNatuurramp🡆 More