Mededingers is sakeondernemings wat dieselfde of 'n soortgelyke produk of diens as ander ondernemings verksaf.
Elke onderneming wat met 'n ander meeding, probeer om soveel moontlik van dieselfde klante of kliënte te kry om sy produkte te koop of om van sy dienste gebruik te maak. 'n Onderneming moet bewus wees van nuwe mededinging en sy mededingers noukeurig bestudeer omdat die mededinger die onderneming se handel en bedrywighede kan bemoeilik.
'n Onderneming moet weet wat sy posisie is met betrekking tot sy mededingers op die volgende gebiede is:
Mededinging is nodig omdat dit tot hoër produktiwiteit, tegnologiese innovering, goedere en dienste van 'n beter gehalte, en beter pryse vir verbruikers lei.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Mededinger (ekonomie), which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.