Mauritius-Nooientjie

Die Mauritius-nooientjie (Stegastes pelicieri) is 'n vis wat voorkom rondom Mauritius, Réunion en langs die kus van noord KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Mauritian gregory.

Mauritius-nooientjie
Mauritius-Nooientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Stegastes
Spesie:
S. pelicieri
Binomiale naam
Stegastes pelicieri
Allen & Emery, 1985

Identifikasie

Die vis word tot 14 cm lank met 'n donkerbruin tot swart kleur. Elke skub se rant is swart en daar is blou kolle aan die boonste helfte van die lyf en dorsalevin. Die agterste lob van die dorsalevin en die lobbe van die stertvin is geel. Hulle leef in vlak koraalriwwe in water wat 2 tot 20 m diep is. Die vis is alleenlopend en territoriaal van aard. Hulle bly naby skeure en gate in die riwwe en vreet alge.

Die vis is seldsaam.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Mauritius-Nooientjie IdentifikasieMauritius-Nooientjie Sien ookMauritius-Nooientjie BronMauritius-Nooientjie Eksterne skakelMauritius-Nooientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwartrenosterVerenigde KoninkrykBosluisbytkoorsTegnologiePornografieVormHannes van WykDroogteNarkoseStaatstoelaeMurraysburgCristiano RonaldoGoogle TranslateAssonansieRomeinse RykBelastingBotswanaChatGPTNieuwoudtvilleBronsVolhoubare ontwikkelingGalblaasEiffeltoringDie Stem van Suid-AfrikaMorfologie (taalkunde)JuraHamburgerMaatskappyByung-Chul HanLeierPuberteitRacheltjie de BeerDesimale breukeKnysnaHeelgetalVaginaWikiGeskiedenis van AfrikaansPastoorVryheidsmanifesXhosasGriekwa-AfrikaansKoos BekkerCremonaIsraelOopbroninhoudHemelvaartLetterkundeSpeelkaartSiya KolisiAkkedisXHTMLWaterstofWaterkringloopKoos du PlessisDiskriminasieDigtheidDokterEnsiklopedieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaVerantwoordelikheidBeesWeermagStereotipeKonsentrasiekampBeaufortskaal24 AprilAardbewingOnderwerp (taalkunde)Wieg van die MensdomLien se lankstaanskoeneGroepsgebiedewetKaapse VlakteWapen van Suid-AfrikaKernkragSlag van Cuito Cuanavale🡆 More