Matilda Van Engeland

Keiserin Matilda (ook bekend as keiserin Mathilde of keiserin Maud; c.

7 Februarie 110210 September 1167) was die dogter en erfgenaam van Hendrik I van Engeland en van Matilda van Skotland. In 1114 het sy getrou met keiser Hendrik V van die Heilige Romeinse Ryk, maar hy is in 1125 dood. Hulle het nie kinders gehad nie. In 1128 het sy weer getrou, dié keer met Godfried V van Anjou.

Matilda
Koningin van Engeland (betwis)
Matilda Van Engeland
Huis Normandië
Plantagenêt
Regeer 1141
Voorganger Stefanus van Engeland
Opvolger Stefanus van Engeland
Eggenoot Hendrik V van die Heilige Romeinse Ryk
Godfried V van Anjou
Kinders Hendrik II van Engeland
Geoffrey, Graaf van Nantes
Willem X, Graaf van Poitou
Gebore c. 7 Februarie 1102
Oorlede 10 September 1167
Vader Hendrik I van Engeland
Moeder Matilda van Skotland

Ondanks die feit dat die baronne ingestem het dat Matilda haar pa ná sy dood sal opvolg, was daar twee struikelblokke in die weg: Sy was ’n vrou en haar tweede man was van die vyandelike Franse Huis van Anjou. Hendrik se susterskind Stefanus van Blois het toe die Engelse troon oorgeneem. Dit het gelei tot ’n burgeroorlog, bekend as Die Anargie, waartydens Matilda ’n paar maande in 1141 op die Engelse troon gesit het. Hierna het Stefanus weer die mag oorgeneem.

Matilda se seun Hendrik sou wel ná Stefanus koning van Engeland word.

Verwysings

Tags:

10 September1102111411677 FebruarieHeilige Romeinse RykHendrik I van Engeland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VersamelnaamMenslike penisgrootteAfrikaanse WikipediaEpilepsieLangste woordFacebookA.J. ApplegateHerpes simplexHoërskool VorentoeInsolasieLys van NG gemeentesDansAntieke EgipteChristo WieseNagmaalSwangerskapRegWeervoorspellingPankreasBukkakeKoorsSendelingposisieNumeriese en meetkundige patroneSteve HofmeyrVyfsterParysAdolf Hitler14 NovemberKarin HougaardPokkeQR-kodePatriotic AllianceBernice WestKlankCobus RossouwApokriewe boekeDassiedeurBruin menseFord FiestaLourierblaarKrugerwildtuinMarga van RooyLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameDanie du ToitBTWSkipPretoriaGrondPaasfeesBrandstofKolorektale kankerSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024WikisourceWebblaaierLiewe HeksieKoorsblaarKarwatsMenstruasieNoord-Sotho (taal)Suid-Afrikaanse GrensoorlogPlae van EgipteEnsiklopedieGeelslangWes-KaapISO 8601Abstraksie (rekenaarwetenskap)RooibloedselLuxemburg (provinsie)ToerismeLetterlike en figuurlike taalgebruikKrampVolksrepubliek ChinaMasturbasieGordelroos🡆 More